Seminare en essays
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
2020 USA election: How did it come to this?
2020-11-06"If Trump loses, it will be a stolen election in full view of the public."
2020 USA election: The countdown to the apocalypse?
2020-11-04"I will never understand the support for someone who has shown no respect for this democracy or for others’ lives. Trump’s made it clear that rules don’t apply to him, and I guess half of the country truly doesn’t care."
Oor Kaaps en herstandaardisering: ’n mening
2020-11-02"Hoe word Kaaps of Kaapse Afrikaans gedefinieer?"
Sosiale media en die Afrikaanse leefwêreld uit ’n navorsingsoogpunt
2020-10-30Burgert Senekal deel ’n paar gedagtes oor wat met sosialemediadata bestudeer kan word, sowel as praktiese wyses hoe dit bestudeer kan word en uitdagings rondom die gebruik van sosialemediadata.
China, die Gordel-en-pad-inisiatief, COVID-19 en demokrasie in Afrika
2020-10-29"Ondermyn of bevorder die Gordel-en-pad-inisiatief die kontinentale vryheidsprojek in Afrika?"
LitNet Akademies Weerdink: Grondhervorming, onteiening en artikel 25 ‒ stand van sake
2020-10-24Die LitNet Akademies Weerdink-reeks skakel akademiese navorsing met aktuele sake. Juanita Pienaar bied ’n oorsig van die nuutste ontwikkelings met betrekking tot die grondhervormingsdomein, naamlik ’n gewysigde Onteieningswetsontwerp.
Politieke weerstand en wit verset in Suid-Afrika – die Senekal-episode en die pad vorentoe
2020-10-23"Senekal verteenwoordig ’n belangrike baken in die herontdekking van identiteit en die bereidwilligheid tot daadwerklike optrede."
Stakings en protesaksie in die Suid-Afrikaanse demokrasie
2020-10-23Chris Nelson skryf oor die Suid-Afrikaanse demokrasie wat gekenmerk word deur en gebuk gaan onder stakings en burgerlike protesaksie, onder andere die protesaksies in Senekal, met al die emosie en polarisering wat daarmee gepaard gaan.
LitNet Akademies-resensie-essay: Offers vir die vlieë deur Fanie Viljoen
2020-10-15"Al het dit gelyk na doodlooppaaie, was dit vir my inderwaarheid asof ek deur ’n labirint stap – soveel keer kom ’n mens by dieselfde plek uit, maar die pad kronkel steeds vanaf die begin na die einde, hede en verlede vleg deurmekaar en vorm ’n digverweefde netwerk van oorsaak en gevolg. Wat ’n stimulerende leesavontuur!"
Hoe ouer hoe skerper
2020-10-14Ons samelewing aanbid graag by die altaar van jeug, maar ’n vervaldatum vir ouderdom hoort eintlik net op kos in die supermark, skryf Carla van der Spuy (69). Jy kan ’n jong genie of ’n ou meester wees.
COVID-19, die klas van 2020 en loopbaankeuses
2020-10-06"Zak Nel, ’n loopbaanvoorligter in Linden, Johannesburg sê in die 40 jaar wat hy as professionele loopbaanvoorligter praktiseer, hy nog nooit ’n enkele gebeurtenis ervaar het wat so ’n dramatiese uitwerking op jongmense se loopbaankeuses gehad het soos die COVID-19-grendelstaatimpak nie."
Die Staat versus Oscar Pistorius: ’n herbesinning – deel 2
2020-10-02"Ek is van mening (...) dat die kruisverhoor van Pistorius op die Zombie-stopper-video ontoelaatbaar en onregverdig was; dermate dat sy reg op ’n regverdige verhoor fataal misken is, met die gevolg dat ’n mislukking van geregtigheid gevolg het."
Die Suid-Afrikaanse Regspraktykraad se konseptaalbeleid: Wat het dit met ’n bredie te make?
2020-10-01"Wat hou die RPR se taalbeleid en die hoofregter se dekreet dat Engels die enigste hoftaal is, vir Afrikatale in? Onder die rookskerm dat ons nie ons tale op mekaar moet afdwing nie, sê hulle dat die Afrikatale eintlik maar net suigstokkies gekry het toe hulle amptelik gemaak is."
Clicks se "herrie-advertensie": risiko’s, kontrole en besluitneming
2020-09-29"Tydens die onlangse herrie oor die omstrede Clicks-advertensie het die hare behoorlik gewaai. Beskuldigings is oor en weer geslinger, saakbeskadiging is gepleeg en personeel is geskors. Sou dit enigsins sinvol wees om (van buite) enkele deurslaggewende onderliggende faktore te probeer identifiseer wat in ’n korporatiewe bestuursomgewing van kardinale belang is en meer lig op hierdie dilemma kan werp?"
British Settlers and South African identity
2020-09-23"But the English language’s South African origins obviously have emphatic historical roots, with the language arriving via historical processes and people with a culture manifested in innumerable forms, most long shared across communities from origins other than British. Like Hermann Giliomee has explained in his magisterial Die Afrikaners, people are entitled to their historical story, warts and all."
Kaapse langarmmusiek
2020-09-16"Hierdie artikel handel hoofsaaklik oor die skrywer se siening en belewenis van en waardering vir die Kaapse langarmmusiekstyl."
LitNet Akademies-resensie-essay: Aanspreeklikheid deur Jaco Fouché
2020-09-10"Maar om tyd met hierdie boek deur te bring is beslis lonend, nie omdat die roman troos nie, nie omdat dit lekker is om in ’n speurverhaal te ontsnap nie, maar omdat die speurverhaal aangewend word om die permafrost om jou hart soos ’n warm ploeg om te keer."
LitNet Akademies-resensie-essay: Tweegevreet deur Zirk van den Berg
2020-09-09"In die digkuns word daar vry algemeen na ’n geslaagde gedig of bundel verwys as ’n 'deurgekomponeerde' werk ... Sodanige beskrywing is net so van toepassing op Zirk van den Berg se Tweegevreet, want géén aspek van hierdie teks staan verwyderd van die sentrale vraag na betekenis (verklaring) en die 'ware' aard van die mens wat tegelyk brutaal én weerloos kan wees nie."
Waarom die wêreldwye aandrang vir die oorskakeling van aandeelhouer- na belanghebberkapitalisme?
2020-09-07"Die instelling van omvangryke ingrendelmaatreëls wêreldwyd deur onvoorbereide en paniekbevange regerings op ’n oorhaastige en soms ondeurdagte en irrasionele wyse het sakeondernemings gedwing om tot herbesinning oor te gaan betreffende hulle rol in die samelewing."
Die Staat versus Oscar Pistorius: ’n herbesinning – deel 1
2020-08-25"In hierdie bydrae bespreek ek in leketaal sover dit moontlik is, die getuienis oor die gebeure in en om Oscar Pistorius se huis die nag toe hy die skote gevuur het wat vir Reeva Steenkamp gedood het ..."
