Seminare en essays
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Imigidi and the (d)evolution of Xhosa culture
2025-01-20"As much as I understand and respect the now common practice of clustering young boys under the care of a district surgeon or something similar, I lament the loss of other rituals in this arrangement. For one, unless families privately arrange this, there is now no teaching of the young men who they are amid the myriad clan origins. They come out of the mountains without any better or deeper understanding of their history and identity."
The EFF’s moral decline: From anti-corruption crusaders to political opportunists
2025-01-13"The party’s decision to extend financial support to Zuma, coupled with their simultaneous attacks on Ramaphosa, reflects a growing pattern of opportunism that is rooted in political manoeuvring rather than principled leadership."
Geloftedag 2024: waarom die oplewing?
2025-01-10"Dat Geloftedag in 2024 nog gevier word, is nie ’n verrassing nie. Daar is ook min twyfel dat daar vir jare wat nog kom, Geloftefeeste gaan wees. Die vraag hier is eerder hóékom daar so ’n oplewing in dié viering is, en veral hoekom jongmense hierby aanklank vind na drie dekades van ’n nuwe bedeling."
Oudword in Utopia
2025-01-02"Aftreeoorde bied unieke uitdagings, omdat die inwoners nie ’n gesiglose massa is nie, maar elk sy of haar eie unieke ervarings beleef."
Yet again, turmoil around a small town’s water: Cradock’s story and its wider messages
2024-12-20"Over the past few weeks water services in Cradock in the Eastern Cape highlighted the plight of small towns when these services fail. It is reminiscent of a water sector adage that 'the problem is not the pipes; it’s the institutions that manage the pipes'."
Rooisand deur Jeremy Vearey: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
2024-12-18"Konvensies van vergange eras ten opsigte van byvoorbeeld geslag en seksualiteit, etnisiteit en 'ras' verskil vandag hemelsbreed van wat selfs ’n paar dekades gelede as normatief aanvaar is. Dit het tot gevolg dat afwykings van tradisionele strukturering belangwekkende gevolge het."
Programrede: In 2025 word die Afrikaanse Taalmonument 50
2024-12-12"In ’n mens se lewe dui hierdie ouderdom op ’n middeljarigheid, op ’n stadig word, op die koms van mankoliekheid, en kruipende melankolie. Maar in die lewe van ’n monument is dit maar die eerste oogwink."
Lui, lui, telefoon ... maar asseblief nie in die koffiewinkel nie!
2024-12-11"Die woord persoon is afgelei van die woord persona wat 'masker' beteken. En die hele wêreld, ook ’n koffiewinkel, is ’n verhoog gevul met 'entrances and exits', en 'one man in his time plays many parts', soos Shakespeare in As you like it vir ons verduidelik het."
Persoonlike besinnings oor die voorbereiding vir my oudag
2024-12-10"Die probleem is vir afgetrede akademici – waaronder ek toenemend geval het as beroepsvrou – dat hulle nie gewoonlik stokperdjies het nie en baie in hulle werk opgaan, omdat dit baie van hulle tyd en energie verg."
Om Breyten te begrawe
2024-12-04"Sy dogter Daphnée plaas ’n paar ingeloopte rooi vellies op die kis se voetenent. Ons word genooi om roosblare oor sy kis te strooi."
Language and lexicons of thought and communication
2024-12-04"How and when will we find the simplification and Google Understanding Translate to help overcome the language and lexicon barriers to human understanding of universal or global issues?"
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Oor Breyten; vir Breyten
2024-11-28"Vir sy poging om ons uit die tronk van onbewustheid te bevry, is Breyten tronk toe gestuur."
Het die waarheid ook grense, of is dit absoluut?
2024-11-27"Die begrenste waarheid versus die absolute waarheid. Dit is waaraan ek oplaas gedink het toe ek gevra is om iets te skryf oor die relletjie rondom die Winckler-egpaar se beplande optrede by die Breytenbach Sentrum te Wellington. ... Het konserwatiewe mense nie gelyke reg op vryheid van spraak nie?"
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: ’n onderhoud met Pierre-Marie Finkelstein
2024-11-22"Hoe verklaar ’n mens liefde? Om ’n boek te lees – en te vertaal – beskou ek as ’n ontmoeting. ’n Ontmoeting met iemand anders se wêreld, verbeelding ens. Jy moet ’n aanrakingspunt vind met die teks."
Weerdink-artikel: Mosambiek het ’n groot kopseer vir Suid-Afrika en Suider-Afrika geword. In welke mate is die SAOG van hulp?
2024-11-22"Terwyl die Suid-Afrikaanse regering vanjaar in sy buitelandse verhoudinge baie tyd en energie op Israel se konflik met die Palestyne gespandeer het, is die veiligheidsprobleme op ons agterstoep nie naastenby met dieselfde dringendheid, erns en fokus gehanteer nie. Dit is asof Suid-Afrika maar altyd wil wegskram van ’n sterk standpunt oor of kritiek op ander Afrikaregerings wat nie hulle huishoudings in goeie orde het nie."
Suid-Afrika se tweede klag by die Wêreldhof: Israel pleeg volksmoord
2024-11-19"Volksmoord het deel geword van Israel se arsenaal van staatsgeweld. Om dit duideliker te stel: Die staat Israel probeer doelbewus om die Palestyne uit te roei. So lui die klag wat Suid-Afrika op 28 Oktober 2024 by die Internasionale Geregshof, die hoogste hof van die Verenigde Nasies, aanhangig gemaak het."
Karyn Maughan sal nie gemuilband word nie: PEN Afrikaans se lesing oor persvryheid
2024-11-18"En vergeet van jou eie agenda, voeg sy by. Ons almal moes al ’n berig skryf oor iets waarmee ons nie saamstem nie. ’n Berig wat dalk jou grootste vyand se saak sal ondersteun. Soek net die waarheid."
Interpretiewe of vertolkende versorging en demensie
2024-11-15"Doeltreffende sorg is nie beperk tot slegs gesondheidsorg en fisieke bystand nie. Dit sluit ook emosionele ondersteuning, die uitvoer van huishoudelike take, mobiliteit en komplekse besluitneming in. Daar is ’n voortdurende balans tussen hierdie versorgingstake en ander daaglikse rolle en verantwoordelikhede van die gesin, wat hoëkwaliteit- ekplisiete kommunikasie binne die gesinsisteem noodsaak."
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: In gesprek met PJO Jonker, ’n video-onderhoud oor Die onsigbare
2024-11-14In hierdie aflewering van die Johann Rossouw-gespreksreeks praat PJO Jonker met Johann Rossouw oor Jonker se Die onsigbare. Hier is die video-opname.
The Taliban’s new laws: Is this Shariah?
2024-11-07"By stripping people of their individuality and freedom, the Taliban’s interpretation of Shariah robs Afghan men and women of the respect and agency they are afforded in Islam. True Shariah fosters an environment of moral integrity, where both men and women are encouraged to respect, support, and uplift each other – values that stand in stark contrast to the Taliban’s narrow, authoritarian vision."