Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Kommentaar of flardes pro-Russiese retoriek?
2023-02-27"Dit sou werklik jammer wees indien areas van ’n puik platform soos LitNet ontaard in ’n geleentheid vir die rondslinger van oningeligte retoriek en persoonlike beledigings."
Die klimaatstelsel het reeds verander, volgens klimaatkundige
2023-02-24Freek Robinson gesels met klimaatkundige Francois Engelbrecht (Universiteit van die Witwatersrand) oor klimaatsverandering op ’n plaaslike en globale vlak, die wetenskap van klimaatsverandering, en die Parys-ooreenkoms oor klimaatsverandering.
Poësie as ’n proses eerder as ’n voltooide produk: ’n onderhoud
2023-02-24"Ons word van die een oomblik na die volgende blootgestel aan nuwe verbindings en verhoudings en ervarings, daarom is ons voortdurend besig om anders te word."
Suid-Afrikaners wil die land met Dialoog vir Aksie verenig en bou
2023-02-24"Die land se inwoners is meer as keelvol vir die regering se onvermoë om noodsaaklike dienste te lewer. Die volk se moermeters het veral die laaste jaar of wat die hoogte ingeskiet. Dit lê tans dieper in die rooi as Eskom se meter op TV wat aandui wanneer die kragverbruik gevaarlik hoog is."
Een jaar van oorlog: Ons gesels met Eben Viktor in Oekraïne
2023-02-24Dit is ’n jaar sedert Rusland Oekraïne ingeval het. Ons gesels met Eben Viktor in Oekraïne.
Die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg (CAB): Die dreigende gevaar wat Suid-Afrika se kunste kan knak
2023-02-24"Die fair use-leerstuk ... word deur artikel 12A van CAB by ons reg geïnkorporeer. In wese beteken dit dat enige persoon of maatskappy byvoorbeeld groot dele van ’n boek kan herpubliseer of dit kan verwerk tot ’n film, sonder toestemming van die outeur, en bloot aanvoer dis 'billike gebruik'. ...[U]iteindelik is dit tyd dat individue se stemme gehoor word."
Koebaai De Ruyter, hallo donkerte my ou tjommie
2023-02-23"Ons skalpel: stembriewe. Ons maak die fout om te dink net nasionale verkiesings is belangrik, maar die realiteit is dat elke verkiesing ’n verskil maak, ongeag of ons in ons wyk stem vir ’n raadslid of nasionaal vir ’n president."
Buitelug: ’n arts, sielkundige en pedagoog
2023-02-22"Shinrin yoku ('woudbad') is nog ’n Japannese konsep. Hiervolgens word die siel en liggaam beïnvloed wanneer dit aan die natuur blootgestel word en lei hierdie kontak tot ’n gevoel van welstand, kalmte en hernuwing."
Taal en ver-taal II: Hermeneutiese perspektief op die Inferno
2023-02-21"Hermeneutiek is die verskillende sleutels wat toegang tot die Inferno-woning gee."
Wie se taal? Al weer, of nog steeds?
2023-02-21"Kom ons maak hierdie Moedertaaldag een waar ons ons liefde vir ons moedertaal in al haar skakerings wys."
Kan Suid-Afrika se ekonomie gered word?
2023-02-17Freek Robinson gesels met Frans Rautenbach oor sy jongste boek, Help yourself South Africa: How ordinary citizens can reform our broken economy (Footprint Press, 2023).
’n Ma se soen
2023-02-17"Dis goed dat Boeke24 saam praat in die gesprek oor die groot kanonne, maar liefs nie op hierdie manier nie."
In die fragmentarium 3
2023-02-17"Leser:
As jy maar weet
Jou stillees was ’n murmelende stroom
Waar ek moeg gereis kon buk
Op soek na die afwesige gesig
En my dors te les ..."
Boekprobleme
2023-02-17"Sou dit nie hemels gewees het as mens manuskripte suiwer op literêre of vakkundige meriete kon publiseer nie, ongesteurd deur die eise en behoeftes van ’n uitgewer se bemarkingspan? En sonder ’n finansiële bestuurder wat jou kom aanspreek omdat jou publikasies nie winsgewend is nie?"
Om nadenkend te leef: kantaantekeninge by ’n paar gedigte van Antjie Krog
2023-02-16"Sy het my geflous omdat die gedigte daarin nie uitsluitlik godsdienstige temas aanroer nie, maar haar belewenis as jong meisie en getroude vrou verwoord."
Moenie dat ek jou verveel met my reisherinneringe nie
2023-02-16"Ek onthou die reuk van ongelooflike oudheid, mos en keisteen, geel velde, ’n vreemdheid in die lug, eeue se geskiedenis, ’n leeftyd se poskaarte wat lewe kry. ’n Versigtige herkenning op sellulêre vlak."
Rassisme kan nie met rassisme beveg word nie
2023-02-16"Dan glo die ANC in die leuen dat almal en alles gelyk is. Dis ’n wêreldwye tendens met kommunistiese wortels om alles en almal gelyk te wil maak en verskille uit te vee."
Taaldinge: Ria Olivier praat oor Afrikaans in die klaskamer
2023-02-15"Baie Afrikaans-onderwysers bevind hulle in ’n moeilike situasie, want die kurrikulum bepaal dat hulle die leerders moet voorberei om in die gestandaardiseerde variëteit van Afrikaans te kan funksioneer, terwyl baie leerders se huistaal eintlik een van die ander variëteite is, bv Kaapse Afrikaans of Namakwalandse Afrikaans."
Hippokrates se vier temperamentstipes: ’n parodie
2023-02-14"Ek wens ons was nie almal so nie. Maar ons is."
Wie is Paul Mashatile?
2023-02-14"Enigeen wat al met Mashatile te doen gekry het, sal kan getuig dat hy ’n innemende, intelligente, gekultiveerde en ingeligte persoon is – wat bepaald ’n massiewe verbetering op Mabuza sal wees."
