Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Ja, diere het ook kultuur

Elsabé Brits Seminare en essays 2023-03-15

"Histories is daar gereken die mens is die enigste spesie op aarde wat ’n kultuur, of kulture, het. Die afgelope 70 jaar is daar egter ontdek dat ’n magdom ander spesies dit ook besit."

Lady Di ontvang self haa blomme

Veronique Jephtas Menings 2023-03-15

"Ek is dankbaa dat Diana Ferrus onlangs vir haa lewensbydrae erkenning gekry het byrie 13de kykNET Fiëstas op 9 Maart 2023. ... Die waarde van wat iemand soes Diana Ferrus bygedra het, nie net tot die wêreld van digkuns nie, maa die verryking van bruin en swart mense se lewens, is sonder prys. ... Ferrus het vi Sarah Baartman hys toe gebring. Dankie tog ôs kon haa nog haa blomme gie tewyl sy hie is."

Om ’n huis te kan koop

Freek Robinson, Erwin Rode Onderhoude 2023-03-15

Hoekom trek soveel mense na die Wes-Kaap? Is huise in die Wes-Kaap te duur? Wat is deesdae belangriker as jy huis koop: sekuriteit of sonkrag? Wat gaan met die huismark gebeur as die EFF hulle hande op die regering kry? En wat van almal wat nie huise kan bekostig nie? Freek Robinson gesels met Erwin Rode, ’n eiendomswaardeerder en -konsultant.

My heel eerste held

Deborah Steinmair Rubrieke 2023-03-14

"My mooiste, morose roos."

Net oo ôs groen lyk mean ie enage bok vriet an ôs ie

Bettina Wyngaard Rubrieke 2023-03-14

"Issie die size vannie cabinet wat ie probleem issie, Uncle. Is lat hulle ammel net snoete an ie trog sit. Ôs issie stupid ie, Uncle. Ôs mag miskien groen lyk, maa g’n bok vriet aan ôs ie."

Hoe verskil ChatGPT van Microsoft en Google se gespreksagente?

Burgert A Senekal Seminare en essays 2023-03-14

"Die tegnologie word voorgehou as die grootste bedreiging vir Google se posisie as die wêreld se gewildste soekenjin in dekades."

Gladnietrap

Crito (Kerneels Breytenbach) Boeke en skrywers 2023-03-10

"Wat gaan van daardie titels word? En die 'vergete' werke van ander skrywers? Gaan ons die werk van vorige geslagte van skrywers, uitgewers en akademici maar laat gaan?"

Hulde aan wyle Martie Preller: Sy het gedoen wat sy moes doen

Magdel Vorster In memoriam 2023-03-09

"Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur se Martie se stem is stil, maar haar stories en karakters leef voort."

MK: ’n musiekkanaal wat grense verskuif het

Liné Loff, Magdalize Carstens Musiek 2023-03-09

"MK het deur bemarking en sosiale navorsing gehelp om ’n ruimte te gee vir die Calvinistiese waardes waarmee ons grootgemaak is, maar ook om dit uit te daag en die grense te bevraagteken."

Mercia Coetzee se ruimtelike blik op Karel Schoeman en Ria Winters

Mercia Coetzee, Melt Myburgh Onderhoude 2023-03-08

"Min ander skrywers motiveer my om paragrawe uit boeke aan my diere voor te lees net omdat dit so ongelooflik geskryf is." Mercia Coetzee gesels oor haar en Henning Pieterse se navorsing oor ruimtelike elemente in die werk van Karel Schoeman en Ria Winters.

Hoe kan ’n onafhanklike kandidaat ’n verskil maak in die parlement?

Freek Robinson, Zackie Achmat Onderhoude 2023-03-08

Freek Robinson wou by Zackie Achmat weet hoekom hy parlement toe wil gaan om van daar teen korrupsie te veg, hoe ’n onafhanklike kandidaat ’n verskil sou kon maak en hoekom hy homself ’n kampvegter vir Afrikaans noem.

Uitnodiging: FilosofieKafee in Wellington – Oorgangsregverdigheid en amnestie-onderhandelinge

LitNet Leefstyl 2023-03-08

FilosofieKafee in Wellington: André du Toit en Jaco Barnard-Naudé bespreek Vrydag 17 Maart 2023 om 18:30 die vraag: Hoe begryp ons vandag die idee van oorgangsregverdigheid in die lig van die 1990–1994-amnestie-onderhandelinge?

Afrikaans se digitale toekoms: ’n onderhoud met Wannie Carstens en Roné Wierenga

Menán van Heerden, Wannie Carstens, Roné Wierenga Onderhoude 2023-03-07

"Die huidige behoefte is egter om oorhoofse koördinering van die bestaande en nuwe projekte om sodoende duplisering te voorkom en samewerking te bewerkstellig. ... As die saampraat en saam beplan nie gebeur nie, sal ons voortploeter op dieselfde oneffektiewe en ongekoördineerde ad hoc-patroon van tans. ... Ons nooi daarom graag instansies om ons te kontak met die oog op samewerking in die toekoms."

Elders gesien: Blaas jou geld, my vriend!

Analize Viljoen Elders gesien 2023-03-07

"Soos altyd begin ek met ’n oop vraag: 'How important is it to you to invest your money wisely?' Die antwoord kom dadelik: 'Not important at all.'"

Is alwee Internasionale Vrouedag op 8 March, Uncle Cyril

Bettina Wyngaard Rubrieke 2023-03-07

"[S]tel asseblieftog ’n ministe van women en children an wattie net in August en mettie 16 days in Novembe gesig wys en ie res vannie jaa missing in action issie. Ôs soek ieman wie se gesig innie nuus is elke kee as ’n vrou of kin gevemoo wôd, ôs soek ’n ministe wat vocal is assie budget ie cater vi vroue se needs ie, ieman wat sonne fear of favour sal praat as laws wat vroue protect, geneglect wôd. Ôs soek ieman wat ie sal stilbly as haa eie comrades innie ANC geprotect wôd as hulle gender-based violence pleeg ie."

Ons wag op die kaptein – Ramaphosa en verspeelde kanse

Theo Venter Menings 2023-03-07

"As hy nie as onbetwiste leier van die ANC besluite kan neem nie, wie neem dan die besluite?"

ChatGPT, God and Scotland’s new Joan of Arc

David Willers Opinion 2023-03-06

"What sustains churchgoers then, other than blind faith? What empirical evidence is there for the existence of God? Perhaps if there was something more tangible for this woke and plugged-in generation concretely to put their hands on, then they may come to believe, as Kate Forbes does. I decided to put the question to ChatGPT."

Kan Bheki Cele se Teflon hom beskerm teen Gun Free South Africa?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2023-03-06

"Indien Cele weer wonderbaarlik ontkom, is dit finaal duidelik dat die ANC in die algemeen, en Cyril Ramaphosa spesifiek, geensins ernstig is oor die bekamping van misdade nie. Hierdie geding behoort aan die groot klok gehang te word."

Can there be a dance between the health sciences and the arts?

Elma de Vries Opinion 2023-03-06

"The social determinants of health include factors such as income, unemployment and job insecurity, education, working conditions, food insecurity, early childhood development and access to health services. Research shows that these social determinants can be more important than healthcare or lifestyle choices in influencing health."

Die stand-up comedy industry moet ’n time-out kry na daai AKA joke

Tasneem Daniels Menings 2023-03-03

"Maa die stand-up comedy industry, nee darem, daai industry moet ’n time-out het, ’n bietjie narrie principal se kantoor gaan sit en reflect."

Top