Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Corrupted by Jonathan Jansen: a book review
2023-05-18"If 'corrupted' in his title seems like an exaggeration, read the book. It is soul-destroying to see such evidence of institutions that ought to be custodians of the highest standards in civil society being so susceptible to looting, extortion, fraud, bullying, even assassinations. Many of our universities are in the same state as the most beleaguered of our municipalities and state-owned enterprises."
Truth to power: ’n onderhoud met die uitgewer Marida Fitzpatrick
2023-05-18"Ons moet weet in hoeveel moeilikheid ons is. Ons kan nie meer bekostig om anderpad te kyk nie, om eerder nie te weet nie."
Op pad na sanksies soos laas in ’86
2023-05-17Die probleem is nie samewerking met Afrika, Suid-Amerika en China nie. Juis nie. Wat is dan fout? Hoe het dit gebeur dat Nigerië en Egipte deesdae vir Afrika verteenwoordig en ons land gewoon verder en verder na rommelstatus val?
Aan Rusland met liefde
2023-05-16"Ten spyte van versekeringe van regeringskant dat Suid-Afrika neutraal staan in die Russies-Oekraïense oorlog, glo ek dat ons politici se sentimente met Rusland lê. Dalk het hulle selfs wapens voorsien. Of hulle wapens voorsien het of nie, is uiteindelik irrelevant."
In die fragmentarium 5
2023-05-16"Aan die kus in die voorportaal van die statige ou hotel wat seker gewoond was aan rustiger ritmes en die gemurmel van beskaafde gesprekke was daar nou die roesemoes van ’n horde skadufigure wat elkeen skuiling moet vind teen die onbeheerbare duisternis daar buite."
Moet kinders hulself en hul omgewings in kinderboeke herken?
2023-05-15"Ons skryf nie stories om iemand wat in ’n veilige borreltjie woon, skuldig te laat voel of te ontnugter nie; elke verhaal moet vertel word."
Henry Kissinger 100 jaar: "Super K" of oorlogsmisdadiger?
2023-05-12"Op 27 Mei 1923 – amper ’n 100 jaar gelede – is Henry Alfred Kissinger in Duitsland gebore. Henry Kissinger is sonder twyfel een van die bekendste politieke figure van die 20ste eeu wie se treffende sêgoed duisende kere reeds aangehaal is en oor wie se lewe en werk talle geskrifte die lig gesien het."
The hype of federalism
2023-05-12"Only those with selfish private economic income would think that a federal arrangement of our provinces makes sense, when the majority of our provinces are poor and rural, without many economic prospects. The rest of us know the drab reality of how the majority of our people are dependent on the state for the bare minimum of their living income."
Afrika se rol in China se multilaterale strategie
2023-05-11"Vennootskappe met China beskerm Afrika-lande van Westerse sanksies, terwyl China in multilaterale organisasies ondersteun word."
Katte, ’n hupstoot vir jou gesondheid
2023-05-11"Daar is bevind dat ’n troeteldier 78% van die tyd die een sal wees wat ’n gesinslid verwelkom aan die einde van ’n dag, nie die eggenoot nie."
Afrikaans word in 2025 100
2023-05-11Op Maandag 8 Mei 2025 sal dit presies 100 jaar wees sedert Afrikaans ’n amptelike taal van Suid-Afrika geword het. Afrikaanse organisasies word genooi om by Afrikaans 100-feesvieringe betrokke te raak. Freek Robinson het met Theuns Eloff gesels oor hierdie inisiatief, oor die stand van Afrikaans, en die noodsaak van moedertaalonderrig.
Die nuwe ge-bot
2023-05-10"Liefdesverhoudings – insluitend dié met ’n erotiese strekking – tussen mens en robot is inderwaarheid ’n ou en bekende konsep. En net soos ou navorsing te berde gebring word, raak ou skrywers se werk weer relevant."
Federalisme: ’n oplossing vir Suid-Afrika?
2023-05-10"Daar moet egter harder daaraan gewerk word om die huidige staatsbestel te maak werk. Om ’n alternatiewe staatsbestel te predik is nie haalbaar nie."
Gideon Lombard, die teaterverkleurmannetjie, doen verskuiwende werk
2023-05-10"Ek voel bevoorreg dat ek die evolusie van die stuk kan aanskou, so ek soek altyd vir nuwe betekenisse. Ek moedig dit ook aan, om nuuskierig te bly oor waarmee ons besig is. Dit is immers ’n lewende medium."
Genetika, 70 jaar
2023-05-09"Dit is 70 jaar nadat die struktuur van lewe op aarde – DNS – ontrafel is en twee dekades ná die volledige menslike genoom gepubliseer is; trouens, byna al 3,2 miljard basispare daarvan."
Suidoosterfees 2023 en ’n onderhoud met Suzette Myburgh, een van die Jakes Gerwel Stigting se boekvroedvroue
2023-05-09"Die grootste uitdaging van die werk is om van die begin af ’n goeie rapport met die skrywer op te bou. Sonder daardie vertrouensverhouding sal ’n mentorskap nie veel kan bereik nie."
Oor woede, pyn en vergifnis
2023-05-09"Om snedige kommentaar op die internet te plaas vanuit die veilige anonimiteit van ’n rekenaar werk net tot op ’n punt. Iewers gaan daai uitlaatklep onvoldoende raak. Wat gebeur dan?"
Persverklaring: Afrikaans word 100 – kom vier dit saam met ons!
2023-05-08Enige gemeenskap, organisasie, skool, maatskappy, instansie of individu wat die doelwitte van die Afrikaans 100-inisiatief deel, word genooi om deel van die feesvieringe te wees deur hul eie projekte van stapel te stuur.
Elders gesien: Stalmaat en boekeman, George Louw
2023-05-08"Die bome tuimel nou vinnig in die bos van kollegas in die 80-plus-kategorie. Die jongste is George Louw, ’n uitgewer, digter, dramaturg en joernalis van formaat, wat in die Milnerton Mediclinic aan ’n hartaanval oorlede is."
