’n Verdoemende verslag is onlangs aan president Ramaphosa oorhandig rakende die gebrek aan die implementering van die Nasionale Ontwikkelingsplan. Morne Mostert is een van die lede van die komitee wat die verslag opgestel het.
Wat het skeefgeloop, vra Freek Robinson hom. En meer nog: Is daar hoop?
Mostert sê daar is beslis hoop, dan verduidelik hy sy standpunt aan Robinson.