Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Republiek Natalia en Voortrekkerafrikaans 2

Gert van Jaarsveld Seminare en essays 2023-05-24

"Die doel van die projek is om die geskrifte van die land wat die Voortrekkers in besit geneem het en waarvan noukeurig boek gehou is, te ontsluit, te transkribeer en vir ondersoekers digitaal beskikbaar te stel."

Olumpia, setel van Zeus op die Peloponnees, deel I

Gerrit van Wyk Kruger Seminare en essays 2023-05-24

"Kuns en kultuur het ook sy plek by die Spele by Olumpos gehad. Beeldhouers, digters, skilders en ander kunstenaars het ook by Olumpos kom saamtrek as dit die jaar van die Spele was." Gerrit van Wyk Kruger, aan wie die NP Van Wyk Louw-medalje deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns toegeken is, skryf oor die geskiedenis van die Olimpiese Spele.

Parfuum

Freek Robinson, Dave Pepler Onderhoude 2023-05-24

Hoe het dit gebeur dat ’n Afrikaanse seun uit die Vrystaat deesdae een van die groot name in die Franse parfuumbedryf is? Freek Robinson gesels met Dave Pepler oor nooiens in nartjies en reukolies wat na ’n motorfiets ruik.

Ghosting: In die vallei van doodgeswygdes

Schalk Schoombie Seminare en essays 2023-05-24

Sak die onbegryplike stilte oor jou toe? Iewers het jy te kort geskiet. Schalk Schoombie probeer ’n moderne gedragspatroon begryp.

The renaming of the Krotoa Building at the University of Stellenbosch and “A !Nau for now: crossing oceans inside”

Paul Murray Universiteitseminaar | University Seminar 2023-05-22

"The name Krotoa is not only linked to a woman, but also to an entire underrepresented group of people indigenous to Southern Africa and the area now known as the Western Cape."

Nepotisme? US-bestuur pleeg nóg weerligafleiers

Frederik Rudolph van Dyk Universiteitseminaar | University Seminar 2023-05-18

"Is die US-bestuur besig om die speelveld te dokter om die skyn te wek dat die konvokasie irrelevant raak, en sodat die huidige UK se aanhoudende aandrang op bestuursverantwoordbaarheid versag word?"

Tussen eerlike bedoelings en die Machiavelliese versoeking: Rudi Buys lewer kommentaar

Rudi Buys Universiteitseminaar | University Seminar 2023-05-18

"Heel moontlik, en selfs heel waarskynlik, is daar nuwe moontlikhede vir hoe ’n konvokasie wat uit ’n veelvoud van diverse groepe en belange bestaan, vir almal ’n stem kan gee en hulle belange in vennootskap met lede kan bevorder. Brugbouerskap nou is meer as net ’n wens, dit is nou ’n noodsaaklikheid."

Corrupted by Jonathan Jansen: a book review

David Attwell Books and writers 2023-05-18

"If 'corrupted' in his title seems like an exaggeration, read the book. It is soul-destroying to see such evidence of institutions that ought to be custodians of the highest standards in civil society being so susceptible to looting, extortion, fraud, bullying, even assassinations. Many of our universities are in the same state as the most beleaguered of our municipalities and state-owned enterprises."

Truth to power: ’n onderhoud met die uitgewer Marida Fitzpatrick

Naomi Meyer, Marida Fitzpatrick Onderhoude 2023-05-18

"Ons moet weet in hoeveel moeilikheid ons is. Ons kan nie meer bekostig om anderpad te kyk nie, om eerder nie te weet nie."

Op pad na sanksies soos laas in ’86

Freek Robinson, Chris Landsberg Onderhoude 2023-05-17

Die probleem is nie samewerking met Afrika, Suid-Amerika en China nie. Juis nie. Wat is dan fout? Hoe het dit gebeur dat Nigerië en Egipte deesdae vir Afrika verteenwoordig en ons land gewoon verder en verder na rommelstatus val?

Aan Rusland met liefde

Bettina Wyngaard Rubrieke 2023-05-16

"Ten spyte van versekeringe van regeringskant dat Suid-Afrika neutraal staan in die Russies-Oekraïense oorlog, glo ek dat ons politici se sentimente met Rusland lê. Dalk het hulle selfs wapens voorsien. Of hulle wapens voorsien het of nie, is uiteindelik irrelevant."

In die fragmentarium 5

Breyten Breytenbach Rubrieke 2023-05-16

"Aan die kus in die voorportaal van die statige ou hotel wat seker gewoond was aan rustiger ritmes en die gemurmel van beskaafde gesprekke was daar nou die roesemoes van ’n horde skadufigure wat elkeen skuiling moet vind teen die onbeheerbare duisternis daar buite."

Moet kinders hulself en hul omgewings in kinderboeke herken?

Naomi Meyer, Anzil Kulsen Onderhoude 2023-05-15

"Ons skryf nie stories om iemand wat in ’n veilige borreltjie woon, skuldig te laat voel of te ontnugter nie; elke verhaal moet vertel word."

Henry Kissinger 100 jaar: "Super K" of oorlogsmisdadiger?

Theo Neethling Menings 2023-05-12

"Op 27 Mei 1923 – amper ’n 100 jaar gelede – is Henry Alfred Kissinger in Duitsland gebore. Henry Kissinger is sonder twyfel een van die bekendste politieke figure van die 20ste eeu wie se treffende sêgoed duisende kere reeds aangehaal is en oor wie se lewe en werk talle geskrifte die lig gesien het."

The hype of federalism

Mphuthumi Ntabeni Opinion 2023-05-12

"Only those with selfish private economic income would think that a federal arrangement of our provinces makes sense, when the majority of our provinces are poor and rural, without many economic prospects. The rest of us know the drab reality of how the majority of our people are dependent on the state for the bare minimum of their living income."

Afrika se rol in China se multilaterale strategie

Fanie Herman Seminare en essays 2023-05-11

"Vennootskappe met China beskerm Afrika-lande van Westerse sanksies, terwyl China in multilaterale organisasies ondersteun word."

Russia: One year later

Anna Solodkina Opinion 2023-05-11

"Today’s Russia is grim and hopeless."

Katte, ’n hupstoot vir jou gesondheid

Yolanda du Toit Seminare en essays 2023-05-11

"Daar is bevind dat ’n troeteldier 78% van die tyd die een sal wees wat ’n gesinslid verwelkom aan die einde van ’n dag, nie die eggenoot nie."

Afrikaans word in 2025 100

Freek Robinson, Theuns Eloff Onderhoude 2023-05-11

Op Maandag 8 Mei 2025 sal dit presies 100 jaar wees sedert Afrikaans ’n amptelike taal van Suid-Afrika geword het. Afrikaanse organisasies word genooi om by Afrikaans 100-feesvieringe betrokke te raak. Freek Robinson het met Theuns Eloff gesels oor hierdie inisiatief, oor die stand van Afrikaans, en die noodsaak van moedertaalonderrig.

Die nuwe ge-bot

Nini Bennett-Moll Rubrieke 2023-05-10

"Liefdesverhoudings – insluitend dié met ’n erotiese strekking – tussen mens en robot is inderwaarheid ’n ou en bekende konsep. En net soos ou navorsing te berde gebring word, raak ou skrywers se werk weer relevant."

Top