Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
ANC-kieskonferensie: En nou?
2022-12-21Politieke joernalis Jan-Jan Joubert het al agt ANC-konferensies gedek. Hoe het die 2022-konferensie, wat weer op 5 Januarie 2023 hervat word, verloop? Hoe sien die politiek tans daar uit? Wat lê voor?
Moontlikheid en werklikheid: Repliek op Bernard Lategan se LitNet Akademies-artikel
2022-12-21John van Breda lewer repliek op Bernard Lategan se navorsingsartikel in LitNet Akademies: "Die gevaar met hierdie argument is dat dit ’n mens in ’n soortgelyke – omgekeerde – binêre slaggat kan laat vasval deur moontlikheid meer ontologiese status te gee teenoor die werklikheid."
Sy naam was Bennie
2022-12-21"Daar is min dinge so hartverskeurend as wanneer ’n Facebook-vriend die dood van ’n geliefde troeteldier aankondig."
Opvoedkundige tegnologie: Ekperimenteer, leer en transformeer
2022-12-21Christa van Staden lewer verslag oor Ronel Callaghan se lesing, "Opvoedkundige tegnologie: eksperimenteer, leer, transformeer", wat onlangs deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns aangebied is.
Season’s greetings (and some outrageous predictions) for 2023
2022-12-21"This is the traditional end of the seasonal (and astrological) cycle when we take stock of what lies ahead. New Year’s resolutions are wheeled out, and everyone has a crystal ball."
Die rol van die Russiese paramilitêre groep Wagner in Afrika
2022-12-20Fanie Herman plaas die kollig op die omstrede Russiese paramilitêre groep Wagner in Afrikalande: "Wagner se ontplooiing van soldate gaan gepaard met die ondermyning van wettige regerings, die aanhitsing van sosiale polarisasie deur middel van disinformasieveldtogte en ongrondwetlike aansprake op mag."
Ek het mixed feelings, uncle Cyril
2022-12-20"Soe, congratulations, uncle. Maa ek moet sê, it voel ie soes toe Argentina die sokke gewen het ie. Toe kon mens voluit bly wies en saam met Messi cheer. Maa uncle, it voel soe al uncle het gewen maa die land hettie sam met uncle gewen ie. Wan wat betieken it nou eintlik lat uncle gewen het? In practical terms, mien ek nou. Betieken it lat ôsse ligte nou gan brand en ôs maa die Krismis-gammon kan gan koep?"
Nederlands spreken met een app
2022-12-20ChatGPT is een applicatie die bestaat uit kunstmatige intelligentie waarmee een persoon kan communiceren met een groot taalmodel. Het is getraind om in het Engels te communiceren, maar Izak de Vries voerde gesprekken in het Nederlands; met redactioneel commentaar van Natasja le Roux.
ASEM: ’n onderhoud met Elias P Nel
2022-12-20"ASEM wil ’n vars briesie vir die Afrikaanse skrywerskorps wees; nuwe lewe in publikasiegeleenthede vir skrywers, die byeenkomste van skrywers, en die groter Afrikaanse gemeenskap blaas. So ook ’n nuwe lewe (leeservaring) vir die lesers skep. ASEM wil hard en in geen onduidelike taal uitbasuin: ons haal asem, want ons lewe!"
LitNet-AfriKI-miniseminaar: Kunsmatige intelligensie as skrywer
2022-12-20Wil jy deelneem en jou opinie gee? ChatGPT van OpenAI en die vermoëns van kunsmatige intelligensie het almal aan die gons. Kan ’n KI-romanskrywer die Hertzogprys ontvang? Waar gaan uitgewers hulself posisioneer? En skryf studente binnekort opstelle met KI-sagteware? Hoe gaan studieleiers weet of ’n verhandeling volledig of gedeeltelik deur ’n student geskryf is? Watter invloed gaan dit op geakkrediteerde akademiese tydskrifte hê? Hoe gaan die media daarmee omgaan? Wat wag op ons? Laat van jou hoor!
Ek onthou jou goed, Helen
2022-12-19"Ek neem hierdie boek The Sense of things telkens op om te onthou hoe Helen was. Dit voel elke keer asof ek weer by haar gaan kuier in haar sonnige woonstel in die skilderagtig-vervalle ou gebou op die lawaaierige Louis Bothalaan."
Eskom: Waarom word so baie herstelwerk benodig?
2022-12-15André de Ruyter het gister bedank as Eskom se uitvoerende hoof. Hy sal aanbly as uitvoerende hoof tot 31 Maart 2023. In 1998 het ’n witskrif gewaarsku dat ’n elektrisiteitstekort teen 2007 in die land ervaar sou word. Deel van die probleem mbt die baie herstelwerk is dat Eskom laegraadse steenkool in van sy kragstasies gebruik. Hoe werk die proses om krag só op te wek? Freek Robinson gesels met ingenieur Josias van der Merwe, medeprofessor by die Universiteit van die Witwatersrand.
Berigte te velde: Eben Viktor oor Rusland se nuutste taktiek
2022-12-15Dit is winter in Oekraïne en die Russe bombardeer die land se energienetwerk. Rusland se nuwe bevelvoerder in Oekraïne volg ’n taktiek wat herinner aan dié van die Engelse in die Boereoorlog – maak dit ondraaglik vir gewone burgers. Hoe oorleef die inwoners van Oekraïne hierdie aanslae?
Rabe versus Koorts: Wat staan ’n vrou nou te doen?
2022-12-14"Twee dae nadat Rabe my bloed laat bruis het, kom Lindie Koorts in Rapport en krap my gedagtes heeltemal deurmekruis."
Suid-Afrika: een groot tuisland
2022-12-14"Vandag word die verskuiwende identiteite wat apartheid genoodsaak het, deur die internet en sosiale media voorgeskryf; ’n mens kan redeneer dat dit ’n nuwe fase van Westerse kolonialisme is wat soortgelyke verwoesting weens die verdeling van gemeenskappe teweeg bring. In plaas daarvan dat SA ’n gelykmakende, oopgestelde republiek geword het, lyk dit asof verdeeldheid net groter is."
Slegs ’n politieke oplossing sal Afrikaans van ondergang red
2022-12-14"So hoekom kan UWK nie as politieke oplossing dien vir die oneindige polemiek oor die voortbestaan van Afrikaans op universiteitsvlak nie?"
In gesprek met ChatGPT, ’n kunsmatig-intelligente rekenaartoepassing
2022-12-13"Ek is ontwerp om te help met die beantwoording van vrae en om te kommunikeer deur gesprekke, maar ek het nie die vermoë om te ervaar of te reageer op emosies soos ’n werklike persoon nie."
In die fragmentarium 1
2022-12-13"Wat jy hier in die hand neem, Leser, is ’n soort joernaal stukgewys bygehou oor die drie jaar, of meer – tot dusver – van inperking en afsondering, bevraagtekening en disoriëntering."
Language of activism
2022-12-13"From Fanon to Robert Sobukwe and Biko, these are prototypes of what Richard Wright called his 'split position' and 'double vision', which a Western-educated black man born in the Anglo-American-oppressive zeitgeist has to deal with."
Beurtkrag, die gevolg van gebrek aan politieke wil
2022-12-13"In 2019 het ons ook hier vlak voor Kersfees fase 6-beurtkrag gehad. Toe was die verskoning nat steenkool. Die politici het plan gemaak. Hulle het die ministeriële reëlboek aangepas, gesorg dat by elke ampswoning daar kragopwekkers op staatskoste is, ook dat elke ampswoning as ’n nasionale sleutelpunt vrygestel word van beurtkrag."
