Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

In gesprek met ChatGPT, ’n kunsmatig-intelligente rekenaartoepassing

ChatGPT, Lara Aucamp, Izak de Vries Menings 2022-12-13

"Ek is ontwerp om te help met die beantwoording van vrae en om te kommunikeer deur gesprekke, maar ek het nie die vermoë om te ervaar of te reageer op emosies soos ’n werklike persoon nie."

In die fragmentarium 1

Breyten Breytenbach Rubrieke 2022-12-13

"Wat jy hier in die hand neem, Leser, is ’n soort joernaal stukgewys bygehou oor die drie jaar, of meer – tot dusver – van inperking en afsondering, bevraagtekening en disoriëntering."

Language of activism

Mphuthumi Ntabeni Opinion 2022-12-13

"From Fanon to Robert Sobukwe and Biko, these are prototypes of what Richard Wright called his 'split position' and 'double vision', which a Western-educated black man born in the Anglo-American-oppressive zeitgeist has to deal with."

Beurtkrag, die gevolg van gebrek aan politieke wil

Bettina Wyngaard Rubrieke 2022-12-13

"In 2019 het ons ook hier vlak voor Kersfees fase 6-beurtkrag gehad. Toe was die verskoning nat steenkool. Die politici het plan gemaak. Hulle het die ministeriële reëlboek aangepas, gesorg dat by elke ampswoning daar kragopwekkers op staatskoste is, ook dat elke ampswoning as ’n nasionale sleutelpunt vrygestel word van beurtkrag."

Onderwyshulp en leesbegripstrategieë 4: Die voorbereiding van die onderwyser vir die onderrig

Johan Anker SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2022-12-13

"Waar begin ’n mens met die onderrig van leesbegripstrategieë?"

Die dilemma van ’n agterstallige leser

Heindrich Wyngaard Menings 2022-12-12

"'Teen tyd is die mens / se stryd,' dig Neville Pedro in sy bogenoemde bundel, kompleet asof hy gevra is om die dilemma van ’n ywerige boekkoper, maar agterstallige boekleser, te beskryf. Wat sal my tog makeer om oor die feestyd ook ’n ander malperd – om ’n manuskrip af te handel – op te wil saal?"

Die Terminator-scenario: Is dit ons toekoms? Deel 2: Skynet 

Burgert A Senekal Menings 2022-12-12

"Is ’n selfbewuste KI-entiteit in ons toekoms?"

Persverklaring: Van Ewijck Stigting Prestasieprys 2023 toegeken

LitNet NeerlandiNet 2022-12-12

Die Prestasieprys van die Van Ewijck Stigting vir 2023 gaan aan Hans Ester. Die prys van R75 000 word jaarliks deur hierdie Kaapse organisasie toegeken vir bydraes tot die kulturele uitwisseling tussen Suid-Afrika en Nederland.

COVID-19: Hoe dit die brein affekteer

Elsabé Brits Seminare en essays 2022-12-12

"Daardie newel wat oor die brein hang, soos oggendmis wat nooit wyk nie, is nog ’n gevolg van COVID-19 wat miljoene mense raak. Tussen 20% en 30% van mense ervaar dit tot drie maande nadat hulle die virus gehad het, en dit onderskei nie tussen diegene wat gehospitaliseer is of nie. Pasiënte ervaar moegheid, ’n breinwaas, insomnia en probleme met geheue."

Musiekindaba het lang bene

Ilza Roggeband Musiek 2022-12-09

"Musiekindaba het sy eerste treë gegee. Belangrike treë in die regte rigting." Ilza Roggeband skryf ’n oorsig.

Gesinsgeheime: taboe of bate?

Handré Brand Seminare en essays 2022-12-09

"Die spesifieke doel van hierdie artikel is om die rol en implikasies van geheimhouding en anonimiteit in gesinne waar ’n swangerskap met behulp van skenkerinseminasie (kunsmatige inseminasie met skenkersaad of KIS) geïnisieer is, kortliks te bespreek."

Grumpy old men: oor Trump, Truss en ander transformasies

Nini Bennett-Moll Rubrieke 2022-12-09

"Daar breek ’n tyd in ’n man se lewe aan wanneer hy nog net hees kan grom, soos ’n ou hond. Ja – die grumpy old men-fase is beslis nie vir sissies nie. Dit was tydens hiérdie liminale fase tussen die middeljare en oudword wat professor Miller Moolman onherroeplik verander het. Want sien, Moolman werk sedert die COVID-19-pandemie van die huis af."

Framed: Who is the little girl in the picture?

Hybré van Niekerk Menings 2022-12-08

"Despite speculation by many researchers that this image could not be that of Krotoa, or 'Eva', the true origin of this image, which we have come to believe is a painted portrait of her, has not yet been widely recognised. Now, herewith, the origin story of this image."

Resensie oor ’n resensie oor ’n resensie in 33 fragmente*

Hans Pienaar Menings 2022-12-08

"[W]ant almal vertrou op Crito; hulle is nog steeds te lui om die boek self te lees. Pleks daarvan dat Crito gou-gou self so maak, Kaap lees en wys hoe die resensent lesers na bewering mislei, skryf hy ’n ellelange ding wat niemand kan of wil klaarmaak nie en sê die onbetroubare resensent het die onbetroubare skrywer in ’n dubbele Nelson."

To swim or not to swim

Darryl David Opinion 2022-12-08

"The beach quandary arose after I read a Rapport article, 'Jy swem eers, dan swem ons, Meneer die Burgemeester', which stated that Durban may be forced to keep their beaches closed due to high E. coli levels in the water."

Die Terminator-scenario: Is dit ons toekoms? (Deel 1: Terminators)

Burgert A Senekal Menings 2022-12-07

"Die feit dat dodelike outonome wapenstelsels in die Russies-Oekraïense konflik beperk is tot onbemande lugvaartuie en lugafweerstelsels, wys aan die een kant dat alle vorme van dodelike outonome wapenstelsels nog nie gereed is vir operasionele ontplooiing nie, maar aan die ander kant wys veral die gebruik van onbemande lugvaartuie in hierdie konflik tot hoe ’n mate die tegnologie onmisbaar geword het."

Phala Phala: Gaan Ramaphosa die pyp rook?

Freek Robinson, Anthoni van Nieuwkerk Onderhoude 2022-12-07

Met die ANC-kieskonferensie om die draai en na aanleiding van Ramaphosa se versoek aan die Konstitusionele Hof, gesels Freek Robinson met Anthoni van Nieuwkerk, professor in internasionale en diplomatieke studies (Unisa), oor die jongste politieke krisis.

My friend, Johan van Wyk: a tribute

Nikos Konstandaras In memoriam 2022-12-06

"Because Johan saw things that others did not. He knew that only when you do things, those things get done, not when you sit around talking about them, waiting for the perfect moment. There is no creation without work. And no work without the will to make things happen. Writing is a shot in the dark, a dot seeking another in a sky of alienation."

Taal sterf nooit alleen nie: Suid-Afrika se laaste Jiddisj-talige digter

Jean Meiring Rubrieke 2022-12-02

"Kyk ’n mens met ’n fyn oor na Netflix-reekse soos Shtisel, wat onder ’n ultra-ortodokse Joodse gemeenskap in Jerusalem afspeel, begin die Jiddisj wat hulle praat gou verrassend verstaanbaar raak. .... Daar was ’n tyd dat ’n mens in die besige strate van Johannesburg, Kaapstad en selfs van Oudtshoorn Jiddisj in al haar astrantheid sou kon hoor. Daardie dae is verby."

Phala Phala – die langspel word toe die ondergang van Ramaphosa

Theo Venter Menings 2022-12-02

"Die president wat van sy korrupte voorganger, Jacob Zuma, ontslae geraak het, het deur sy eie toedoen ’n beleërde staatshoof geword. Ramaphosa het slagoffer geword van sy eie politieke styl, naamlik die sogenaamde langspel."

Top