Gaan water soos elektrisiteit word?

  • 0

Suid-Afrika sit skielik met ’n choleraprobleem, en dit ná ons vir baie jare van die skoonste water van alle lande in ons krane gehad het.

  • Wie is verantwoordelik vir die gemors?
  • Kan dit reggestel word?
  • Wie moet leiding neem?
  • Gaan ons land se watervoorsiening die weg van elektrisiteitsvoorsiening?

Freek Robinson gesels met Chris Heymans om te verstaan wat lande soos Indië en Etiopië skynbaar reg doen, maar ons nie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top