Parfuum

  • 2

Hoeveel reuke kan ’n mens ruik?

Waar kom parfuum vandaan?

Hoe het dit gebeur dat ’n Afrikaanse seun uit die Vrystaat deesdae een van die groot name in die Franse parfuumbedryf is?

Freek Robinson gesels met Dave Pepler oor nooiens in nartjies en reukolies wat na ’n motorfiets ruik.

Sien ook:

Dave Pepler steun WAT se Borg 'n Woord

  • 2

Kommentaar

  • Mensdom! Dit was werklik 'n interessante gesprek tussen julle twee. Ek kon my verluister aan Dave se kennis van parfuum - absoluut fassinerend! Ek’t nou dadelik 'n spuitjie van my heilige Chanel No 5 moes gaan kry in die kas - die sjampanjeborreltjie sedert 1911!

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top