Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Intussen …

Crito (Kerneels Breytenbach) Boeke en skrywers 2024-05-07

"Die reaksie op my vorige blog het my hard aan die werk aan ’n reaksie. Ek sal graag iets opstel wat resensente kan help. Intussen …"

Is verkiesings vry en oop as kieseropvoeding laag is?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2024-05-06

"Wat het gebeur dat kiesers wat teen hierdie tyd heelwat meer gesofistikeerd behoort te wees waar dit verkiesings aangaan, steeds nie verstaan wat hulle kiesregte is en wat verkiesings beteken nie?"

South Africa’s only hope?

Rory Riordan, Izak de Vries Interviews 2024-05-03

Rory Riordan explains why all of us should demand that the blue team formally work with the green, black and gold team to move South Africa forward.

Mites, foppery en feite: Hoekom verwerp mense waarhede?

Elsabé Brits Rubrieke 2024-05-03

"Daar is waarlik ’n groot klomp mense wat onwrikbaar glo ons bly op ’n plat skyf met ’n potdeksel oor ons koppe. Dit nadat Giordano Bruno in 1600 op die brandstapel dood is omdat hy, soos Galileo – wat sy woorde moes sluk – gesê het die (ronde) aarde draai om die son. Maar dít is nie enigste verstommende liegstorie wat soos kakiebos kleef nie."

Elders gesien: Verander jou status met die toekenning van ’n eredoktorsgraad?

Hennie van Deventer Elders gesien 2024-05-03

"Om die toekenning van ’n eregraad die toets te maak vir ’n mens se beskeidenheid, of gebrek daaraan, lyk vir my onbillik."

The diary of an election year: The junction of desperation

Mphuthumi Ntabeni Opinion 2024-05-03

"It is easy in South African politics to blame Zuma, the preterit king of the superfluous, while failing to understand that the fundamental root of our current problems is extreme inequality."

Die verskillende gesigte van Tom Ripley

Nini Bennett-Moll Rubrieke 2024-05-03

"Die talle interpretasies van, en ’n moderne (her)besoek aan, Ripley in die gedaante van ’n neonoir minireeks hou verband met die geleidelike opbloei van die antiheld in die afgelope paar jaar se film- en televisieproduksies. Mens dink byvoorbeeld aan Breaking bad, The blacklist, of House of cards, waar die tradisionele (morele) held plek maak vir ’n donkerder argetipe in die gedaante van die antiheld."

Verkiesing 2024: Waar pas die VF Plus in die prentjie?

Freek Robinson, Pieter Groenewald Onderhoude 2024-05-02

Hoe beskou die Vryheidsfront Plus Afrikaner-kiesers? Hoe sien Suid-Afrikaners die VF Plus? Wat voorspel hierdie party vir die 2024-verkiesing? Wat is die boodskap aan en prioriteit vir Suid-Afrikaners? Pieter Groenewald, die leier van hierdie party, gesels met Freek Robinson.

Waiting for water

Karen Jennings Opinion 2024-05-02

"I don’t have the answers or pretend that any of this is easy. Nor will I accept that the ANC inherited an immaculate country in 1994. There was a lot to address – many vast inequalities and systems which were already corrupt and unjust. But it is now 30 years later and there is no denying the fact that we should be much further along ..."

Gewaarwordinge van die eerste verkiesingsdag, 27 April 1994

Danie van Wyk Seminare en essays 2024-05-02

"Ek onthou dat daardie dag ’n koue en triestige dag in die Kaap was, maar dit het niemand teruggehou om hul kruisies te gaan trek nie."

Journey from apartheid to freedom

Bhekisisa Mncube Opinion 2024-05-01

"Despite our country facing challenges such as crime, corruption and energy insecurity, our democracy is worth defending through our vote."

Oorsig ‒ Jakes Gerwel-gesprek (Suidoosterfees 2024): Gaan kunsmatige intelligensie oorneem?

Jean Oosthuizen Suidoosterfees 2024-05-01

Jean Oosthuizen gee ’n oorsig van die Jakes Gerwel-gesprek, “Artificial intelligence – will it take over?”, wat as deel van die jaarlikse Suidoosterfees plaasgevind het. Hierdie gesprek, met Arthur Goldstuck, Fred Roed, Kerushan Govender en Kieno Kammies, is in samewerking met Pan Macmillan SA en Jonathan Ball op 29 April aangebied.

The dangers of the two-state solution

Eben Coetzee Opinion 2024-04-30

"My reservations have nothing to do with whether I support this or that party in the Israel-Palestine conflict. It also has nothing to do with the question of whether it is or is not the right thing to do to support the two-state solution. My question turns on the lesson imparted above, ie, 'And then what will happen?'"

Kan Afrikaanse resensente wel ’n volledig eerlike taksering van hul besprekings verduur?

Crito (Kerneels Breytenbach) Boeke en skrywers 2024-04-30

"Ek het met die verloop van jare té dikwels gesien hoe resensente skugter raak om te resenseer nadat hulle op slordige denke en skryfwerk gewys is."

Hoe vry is ons na 30 jaar se demokrasie?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2024-04-29

"Regte moet elke dag, elke jaar oor en oor bevestig word. Die oomblik as die burgery begin slaplê, is die oomblik wanneer regte stil-stil onder hul neuse uit verwyder word."

Ek is ’n Afrikaner, maar…

André Bartlett Menings 2024-04-29

"Kom ons wees Afrikaans, onbeskaamd en met vrymoedigheid. Maar in hemelsnaam kom ons wees ook méér as dit."

Oorsig ‒ Jakes Gerwel-gesprek (Suidoosterfees 2024): Wie gaan Suid-Afrika ná 29 Mei regeer?

Jean Oosthuizen Suidoosterfees 2024-04-29

Jean Oosthuizen gee ’n oorsig van die Jakes Gerwel-gesprek, “The good, the bad and the ugly – who will govern?”, wat as deel van die jaarlikse Suidoosterfees plaasgevind het. Hierdie gesprek, met Adriaan Basson, Qaanitah Hunter en Mia Spies, is in samewerking met Flyleaf en Pan Macmillan op 26 April aangebied. 

Tweelingpsalms baan weg na gebed vir Afrika

Cas Vos Seminare en essays 2024-04-29

"’n Lewe volgens Psalm 112 beteken om in die wêreld te wees; om genadig en barmhartig teenoor ander te wees; om aan die lyding en ellende van die hulpeloses te help dra; om te stry vir menswaardigheid en geregtigheid; om dáár te wees vir die ander. Godsdiens is méér as net dogmas, rites en eredienste."

’n Huldeblyk aan Maggi Atkinson

Danie Botha In memoriam 2024-04-26

"Met die stigting van die Akademiespelers in 1978 sou Maggi uitblink in komedie, tragedie, kinderteater, kabaret, skakelwerk en reklamewerk by die Afrikaanse en Engelse pers."

Bou ’n Springbokspan in elke gemeenskap dwarsoor Suid-Afrika! So maak ons hoop!

Christo van der Rheede Menings 2024-04-25

"Ons Springbokspan is ’n toonbeeld van wat ons kan vermag as mense op ’n nierassige basis saamstaan en hul kundigheid vir ’n gemeenskaplike doel aanwend. Kom ons skep ’n Springbokspan vir elke dorp, stad en landelike gebied en maak hoop!"

Top