Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Hoër onderwys en die uitbou van demokrasie te midde van ’n polities omstrede landskap

Aslam Fataar, Najwa Norodien-Fataar Universiteitseminaar | University Seminar 2024-05-31

"Die onlangs afgehandelde verkiesing in Suid-Afrika, gekenmerk deur tweespalt en spanning, het ’n wydverspreide ontevredenheid onder burgers oor hul lewenskwaliteit oor die afgelope 30 jaar geopenbaar. Te midde van so ’n omstrede politieke landskap is dit van kardinale belang om te besin oor die verloop van demokrasie en burgerskap, veral die rol van hoër onderwys in die bevordering van demokratiese waardes ..."

Nasionale dialoog and aksieplan nodig om verval van ons demokrasie te stuit!

Christo van der Rheede Menings 2024-05-30

"Om ’n stem uit te bring en ’n kruisie te trek word as die lewensbloed van ons demokrasie geag. Dit is die eerste stap. Die tweede stap is om die mandaat waaraan uitvoering gegee moet word, duidelik uit te klaar."

The ICC and Palestine: an analysis of the case and its geopolitical implications

Ayesha Kajee Opinion 2024-05-28

"Perhaps the country most deeply affected by the ICC warrants, other than Israel itself, would be the USA. While itself not an ICC states party, US criticism of the Palestine case – in light of its previous support for the ICC warrants against Putin and Bashir, among others – exposes not only its double standards, but the shallowness of its much-touted moral compass."

The end of the ANC?

Freek Robinson, William Gumede Interviews 2024-05-28

Will voting be based on competence or identity? Freek Robinson talks to William Gumede, chairperson of the multiparty convention.

Schoeman en die VOC-tyd: Historikus of kroniekskrywer?

Dan Sleigh Menings 2024-05-28

"Nie almal wat oor gebeure in verlede tye skryf, kan as historici beskou word nie. Het Karel Schoeman dié titel verdien?" Dan Sleigh het voor sy dood oor Karel Schoeman as historikus geskryf, en sy dogter Jean Sleigh het die teks aan LitNet gestuur om te plaas as meningsartikel.

Beyond an election about local service delivery

Chris Heymans Opinion 2024-05-28

"But suddenly the agenda has become denser and more complex. International issues, bad old South African racial politics, and opportunistic political engineering have all made an appearance. So let’s pinpoint some of the key issues."

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Oor die Afrikaner Verklaring

Johann Rossouw Seminare en essays 2024-05-27

"Nie net was daar selfs tydens die opkoms en hoogbloei van Afrikaner-nasionalisme onder Afrikaners wisselende grade van verbintenis tot dié projek nie, maar selfs al kom jy uit ’n familie wat nie daardie sterk verbintenis gehad het nie, kan jy nie net eenvoudig van daardie identiteit wegstap nie."

Fanus Bothma is oorlede

Danie Botha In memoriam 2024-05-27

"Ek het die Bothmas in Kaapstad ontmoet toe ek rondom 2000 betrokke was by Tafelberg-Uitgewers, die Akademiespelers en teater-, en boekresensies vir byvoorbeeld Die Burger gelewer het."

Verkiesing op ons voorstoep

Bettina Wyngaard Rubrieke 2024-05-27

"Hoekom fokus ek op GOOD terwyl hulle grootliks deur die hoofstroommedia ignoreer word? Dalk omdat ek sien hoedat hulle strategies werk op munisipale vlak, en aflei dat dit ook op provinsiale en nasionale vlak herhaal word."

Sosiohidrologie: menslike interaksie en waterstelsels

Handré Brand Seminare en essays 2024-05-27

"Hidrologie is die studie van die beweging en verspreiding van water. Sosiohidrologie fokus op die komplekse verhouding tussen menslike interaksie en waterstelsels. Beide sosiohidrologie en hidrososiale teorie, wat albei uit hidrologie ontwikkel het, kry erkenning op grond van die klem wat geplaas word op die rol van sosiale faktore in fisiese prosesse."

Die lasbriewe van die Internasionale Strafhof en die kontinuïteit van die internasionale politiek

Eben Coetzee Menings 2024-05-27

"Hoewel die versoek om lasbriewe teen Israelse staatsamptenare ’n nuwe verwikkeling is, moet die verwikkeling naas een van die konstantes van die internasionale politiek gelees word: Die opkoms en ondergang van groot moondhede het daadwerklike uitwerkings op die beoefening van die internasionale politiek."

How to consider the ICC prosecutor’s request for arrest warrants

Quraysha Ismail Sooliman Opinion 2024-05-23

"In examining the legal framework surrounding self-defence, it is evident that a state cannot assert this right when facing a threat from an armed group within an occupied territory, especially where that territory is kept under belligerent occupation."

In die pylvak

Theo Venter Menings 2024-05-23

"My verwagting is dat die ANC sy posisie gaan verloor as die dominante party in die Suid-Afrikaanse politiek na 30 jaar en sal terugsak na wat as ’n pre-dominante party beskou sal kan word. Met ander woorde steeds die grootste party, maar nie meer die oorheersende party nie, en steeds die regering, met ongeveer 48% van die nasionale steun."

VANDEESWEEK se oes

Crito (Kerneels Breytenbach) Boeke en skrywers 2024-05-22

"Van der Westhuizen se kritieklose ophemeling maak my net ongemaklik."

Healthcare: between money and paternalism

Emelia Steenekamp Opinion 2024-05-22

"As is often the case with any bureaucratised system, the human is supplanted by numerical representation. For healthcare, one needs money." Emelia Steenekamp writes about her experience of private and public healthcare in South Africa, Canada and South Korea.

’n Week voor die verkiesing: Wat lê voor?

Freek Robinson, Susan Booysen Onderhoude 2024-05-22

In aanloop tot ’n moontlike waterskeidingsverkiesing gesels Freek Robinson met politieke ontleder Susan Booysen oor partypolitiek, die moontlike uitkomste en die komende stemdag.

Woke me up before you go-go

Riku Lätti Menings 2024-05-21

"Hoe de hel het dit gebeur? 'Woke', wat eers iets cool en avant-garde was en die voorpunt van sosiale ontwikkeling uitgelig het, die baken van hoe ver ons as spesie gekom het, val nou as skelwoord uit die bekke van die sosiaal agtergeblewenes, die fahreit, die witter supremiste. Ek vra weer: Hoe de hel het dit gebeur?"

Kan Saffers se oorsese stemme verkiesingsuitslae verander?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2024-05-20

"Ook in Den Haag en Lissabon was daar lang toue. En ook plakkate. 'Let’s save South Africa' was nogal gewild. Dit laat die vraag ontstaan. Waarvan moet Suid-Afrika volgens hierdie mense gered word? Of van wie?"

In memoriam: Victor Honey

Moegammad Tahier Kara In memoriam 2024-05-20

"His journey from a dedicated church member to a prominent anti-apartheid activist in Stellenbosch exemplifies the transformative power of faith in inspiring individuals to stand up against injustice and fight for a better, more equitable society."

Afrikaans Amptelik 100: Ons biblioteke, ver en wyd

Braam Peens Menings 2024-05-20

"Hoe ver? Mens vra die vraag, want die eerste saadjie is reeds lank gelede, in 1595, deur die Khoi-mense geplant. Daardie taal, wat eers in 1925 tot amptelike taal bekragtig is, staan vandag onomstootbaar soos ’n oerwoud."

Top