Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Treinboemel: skimme op skemer perronne
2024-06-14"In die verlede het die groot ontdekkers besit geneem van nuwe, onontginde terrein; die moderne ontdekkers verfilm verbode terrein. Toegerus met ’n selfiestok, GoPro, ’n klein hommel en ’n rugsak waarin daar ’n slaapsak, gasstofie en opslaantentjie, termiese klere, hangmat, kos en gebottelde water is, durf die treinboemelaar sy ontdekkingsreise aan."
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Oor die algemene verkiesing en ’n regering van nasionale eenheid (RNE) – ’n postkoloniale ontleding
2024-06-13"Wat kan ons wys word uit die uitslae van die pas afgelope algemene verkiesing en die groeiende konsensus ten gunste van ’n regering van nasionale eenheid (RNE) onder middelgrondpartye?"
RNE versus ’n koalisieregering
2024-06-12Hoe werk ’n regering van nasionale eenheid (RNE) in die praktyk? Hoe verskil dit van ’n koalisieregering? Wat het die RNE van 1994 behels? Met Vrydag se parlementsitting om die draai, gesels Freek Robinson met Theuns Eloff, onafhanklike politieke ontleder.
Burgerskap in die 21ste eeu
2024-06-12"Een van die groot vraagstukke van die kontemporêre samelewing is die veranderende aard van burgerskap. Wie is die burger vandag? Hoe hou dit verband met burgerskap in vroeëre tydsgewrigte, en hoe lyk die pad vorentoe?"
Ons biblioteke: ’n onderhoud met Lorraine Lank
2024-06-11Hierdie onderhoud met biblioteekbestuurder Lorraine Lank is die eerste aflewering oor een van ons biblioteke, naamlik die Archbishop Desmond Tutu-biblioteek in Swellendam.
Uncle Cyril se government van national unity: ’n huis met baie wonings?
2024-06-10"Dit voel dan nou soe amperster of ek biesag is met ’n koebaaibrief. Selfs al survive Uncle die next paa dae met allie negotiations en goete, dan wiet ek it gannie wee dieselle wies ie."
Op ongekarteerde terrein: Verkiesing 29 Mei 2024
2024-06-06"Dit is my mening dat die 2024-verkiesing ’n herskikking in die polities dinamiese proses ingelui het wat nie in 2024 sal eindig nie."
Resensiekunde
2024-06-05"Mens verwag van ’n resensent (wat boonop ’n digter is) ’n gevoeligheid vir die semantiek."
One decision can change everything – lessons for South Africa’s political parties from the history of international politics
2024-06-05"The decision that charts our collective future in South Africa is now in the hands of politicians. This frightens me."
Enhancing democracy through higher education in a politically contentious landscape
2024-06-05"Crucially, graduates are anticipated to embody critical thinking skills, and so actively contribute to societal development and progress. Higher education plays a vital role in cultivating virtues such as respect, resilience, dignity, inclusivity and gender equality, thereby fostering a constructive platform for public discourse. Universities serve as a safeguard against crude, anti-democratic rhetoric."
In memoriam: Ronelle Rademeyer
2024-06-05"My versoek aan julle is eenvoudig dít – oorweeg vir ’n oomblik, in die stilte van jou eie hart, wat Ronelle se blink, brandende fakkel in jou eie lewe is, hoe sy haar lig vir jou gebring het, hoe sy haar lig met jou gedeel het, hoe sy jou fakkel aangesteek of brandend gehou het."
Postverkiesing: DA en ANC
2024-06-05Waar staan sake nou? Freek Robinson gesels met Werner Horn, woordvoerder van die DA.
The incidental servants in Olive Schreiner’s letters | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023
2024-06-04"Although Schreiner’s ideas about the place of women, the stratified nature of their labour, constantly developed over the course of her life, she evidently has a blind spot in her letters about the non-white servants in her close circle."
TK-lesing 1 (deel 2): AWS 1 tot 11 – ’n tydlyn
2024-06-04Aspekte van die normering van Afrikaans staan in wisselwerking met aspekte van die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Elk van die Taalkommissies wat sedert 1917, ononderbroke, vir reeds 11 AWS’e verantwoordelik was, het hulle AWS in ’n veranderende wêreld opgestel. As deel van die eerste lesing in die Taalkommissie se onlangse reeks van vyf het Fred Pheiffer ’n kort oorsig van belangrike gebeurtenisse gegee wat op verskillende uitgawes van die AWS hulle tekens gelaat het.
TK-lesing 1 (deel 1): Geskiedenis van die Taalkommissie en die AWS
2024-06-04In hierdie eerste uittreksel uit ’n reeks lesings wat die Taalkommissie in April en Mei 2024 aangebied het, belig Jana Luther kortliks die omstandighede wat tot die byeenroep van die eerste Taalkommissie en die publikasie, in 1917 en 1918, van die eerste twee uitgawes van die Afrikaanse woordelys en spelreëls (AWS) gelei het.
Mynwater en –rehabilitasie: enkele opmerkings
2024-06-04"Waterbesoedeling deur metaalmyne neem dus nié noodwendig spontaan af in die dekades na hulle sluiting nie. Hierdie waarneming behoort ’n wekroep te wees vir die bedryf en die tersaaklike staatsdepartemente om voorkeuraandag aan mynassessering en -rehabilitasie te gee."
The South African 2024 national election – an assessment
2024-06-03"This note will address these developments in terms of 'Winners' and 'Losers', and of course we must begin with the first of the election’s big stories, the travails of the ANC."
Stadig met die sjerrie
2024-05-31"Die ironie is die regses wat so gekant is teen my en my mense se bestaan, wil kamma hierdie gesin of familie beskerm teen die 'bose transgenders'."
Uitnodiging: Praatjie oor Emily Hobhouse deur Elsabé Brits
2024-05-31Die Kaapse FAK-kantoor nooi alle belangstellendes hartlik uit na ’n praatjie deur Elsabé Brits oor haar navorsing en bevindinge oor die lewe van Emily Hobhouse. Die geleentheid vind op 12 Junie in Monte Vista plaas.
