Die Johann Rossouw-gespreksreeks: videogesprek met Louise Cilliers oor Kostis Palamas, die ses woorde van die sigeuner

  • 0

  • Johann Rossouw lewer gereelde rubrieke vir LitNet. Hierdie is die jongste aflewering van Die Johann Rossouw-gespreksreeks-seminaarbydraes.

In hierdie aflewering van die Johann Rossouw-gespreksreeks praat Louise Cilliers met Johann Rossouw oor haar vertaling van hierdie Griekse boek.

Lees ook:

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Oor Crito

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top