Louise Cilliers

Louise Cilliers is ’n navorsingsgenoot verbonde aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) en afgetrede professor in Klassieke Tale aan dié universiteit, en voorheen ook hoof van die Departement Latyn aan die UV.

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: ’n onderhoud met Louise Cilliers oor vertalings uit Grieks

Johann Rossouw, Louise Cilliers Onderhoude 2023-06-08

In die eerste aflewering van die Johann Rossouw-gespreksreeks, praat Johann Rossouw met Louise Cilliers oor Van Alexandrië na Ithaka, gedigte uit Grieks vertaal. Die video is professioneel deur Chris Vorster en sy assistent van die drama-departement by die Universiteit van die Vrystaat opgeneem en geredigeer.

Top