Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Macron speel Russiese roulette: Is 7 Julie 2024 die belangrikste dag in moderne Franse geskiedenis?
2024-07-05"Het Macron sy hand op 9 Junie oorspeel toe hy ’n blitsverkiesing geroep het terwyl die verregse Rassemblement National aan Matignon, die Franse parlement, se deure klop? Of is die Jupiteriaanse mystic besig met iets wat die gepeupel nie verstaan nie?"
An open letter to the honourable, the one and only, the minister of sport, arts and culture, Gayton McKenzie
2024-07-05"This, then, is to invite you to get to know us – beyond the sweetheart entities that your predecessors have created and imposed on us as our representatives, beyond the gatkruipers dependent on state patronage for their lifestyles – to listen and to hear us before making big pronouncements about us or for us."
An open letter to the new minister of water and sanitation
2024-07-04"This presents you with an important entry point at the outset of your new assignment, demystifying the notion that only new infrastructure can solve the problems of limited access."
PEN Afrikaans oor Media24 se beoogde herstrukturering en die sluiting van die gedrukte uitgawes van Rapport en Beeld
2024-07-04"Ons neem kennis dat verskeie sterk stemme teen die beoogde inkrimping opklink, insluitend dié van die voorsitters van Caxton en Capital Newspapers, wat meen dat ander opsies nié deur Media24 ondersoek is nie."
’n Ope brief aan die nuwe minister van basiese onderwys
2024-07-04"Liewe Minister, u aanstelling binne die regering van nasionale eenheid (RNE) is ’n belangrike oomblik in ons land se demokrasie. Vir die eerste keer sal die Departement van Basiese Onderwys bestuur word deur iemand wat nie van die ANC is nie. Dit bied die ideale geleentheid om onderwys in ons land te hernu en herbedink, wat nodig is."
Ons biblioteke: ’n onderhoud met Gerhard van Wyk
2024-07-04Hierdie onderhoud met senior biblioteekassistent Gerhard van Wyk is die derde aflewering oor een van ons biblioteke, naamlik Caledon-biblioteek.
SAPD: Hoe droewig is die prentjie?
2024-07-03Freek Robinson gesels met Lizette Lancaster (Instituut vir Veiligheidstudies) oor die publiek se verlies aan vertroue in die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD).
’n Voëlvlug van onlangse resensies
2024-07-03Crito bespreek onder andere ’n "goeie voorbeeld van ’n swak resensie".
Ons gesondheidskwaal
2024-07-02"Die 19de-eeuse filosoof Friedrich Nietzsche het gesê dat die godin van die toekoms gesondheid sal wees. Sy voorspelling was onthutsend akkuraat."
Barakat-program: ’n onderhoud met Marlene le Roux en Tasneem Daniels
2024-07-02LitNet argiveer Radio 786 se maandelikse Barakat-program. Barakat, met Fatima Allie, word aangebied in samewerking met die Afrikaanse Taalraad en LitNet. Die maandelikse LitNet-insetsel is deel van die Barakat-program. In die LitNet-insetsel gesels Robyn van de Rhede en Menán van Heerden met Marlene le Roux, Artscape se uitvoerende hoof. Fatima Allie gesels met dramaturg en draaiboekskrywer Tasneem Daniels.
Afrikaanse koerante het lank gelei en mislei, nou is dit tyd vir vorentoe kyk
2024-07-02"Sonder die bydrae van die Afrikaanse koerante sou Afrikaans as taal nie gegroei het soos wat wel gebeur het nie. As kampvegter vir Afrikaans op vele terreine was die koerante se rol onmeetlik. Dink aan die vestiging van moedertaalonderrig, Afrikaanse universiteite en die uitbou van die taal se woordeskat en segsvermoë."
Taalkommissie-lesing 1: Die begin van die Afrikaanse woordelys en spelreëls (AWS)
2024-07-01Om ’n taal formeel as skryftaal te kodifiseer, is ’n komplekse proses wat nóú verweef is met die politieke en sosiale leefwêreld van die taal se sprekers. Oor die afgelope eeu het die Taalkommissie van die Suid‑Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns die taak gehad om Afrikaans as skryftaal te help vestig. Hier is ’n video deur Jana Luther wat meer agtergrond oor die begin van die AWS verskaf.
Die RNE kabinet is gevorm; wat nou?
2024-07-01"Ek stel nie in politiek belang nie, maar as Gayton McKenzie my sou vra om op sy adviserende raad te dien, dan sou ek nie nee sê nie. Dit het tyd geword dat ons kuns en kultuur meer ernstig bejeën. Ons het met die pandemie gesien dat dít is wat ons staande gehou het."
Die nuwe kabinet: Hoe lank gaan die RNE hou?
2024-07-01"Kortom, dit was ’n moeilik en uitgerekte geboorte."
Die boek wat nooit verskyn het nie
2024-06-29"Die Burger en Die Volksblad het albei ’n lang geskiedenis as amptelike mondstukke en bondgenote van die Nasionale Party. Die Beeld, Rapport en Beeld se bande was losser, maar was tog in mindere of meerdere mate in dieselfde dampkring."
In memoriam: Jan Breytenbach, inspirational South African paratroop commander
2024-06-28"Colonel Jan Breytenbach, who has died peacefully in bed in his nineties, was arguably South Africa’s finest soldier in the latter half of the 20th century."
Wat gebeur met die taal as Afrikaanse koerante sluit?
2024-06-27"As Afrikaanssprekendes nie papierkoerante koop in die tipe hoeveelhede wat korporasies se natuurlike geldgierigheid aanwakker nie, dan kan ons niemand behalwe onsself blameer vir die ondergang van papierkoerante nie."
A voice from within: Decolonising the Palestinian mind | A conversation with Haidar Eid
2024-06-27"Gaza has become the centre of the universe, the same way Soweto was the centre of the universe." A book discussion and video interview with Haidar Eid, author and professor in postcolonial studies and postmodern literature at al-Aqsa University, Gaza City.
Voorlopervroue in die Afrikaanse joernalistiek: Een eeu, drie baanbrekers, drie generasies
2024-06-26"Die drie persoonlikhede wat voorgehou word as drie voorlopervroue oor drie geslagte in die Afrikaanse joernalistiek oor een eeu waarin hulle hul joernalistiek beoefen het, is Miemie (Maria Elizabeth) Rothmann (1875–1975; beter bekend as MER), Rykie van Reenen (1923–2003), en Martie Retief Meiring (1934–). Die artikel sal vanuit ’n mediageskiedkundige vertrekpunt ’n oorsig gee oor die eerste vrouestemme in die Hollands-Afrikaanse joernalistiek, aangesien die pionier MER nie in ’n vakuum haar loopbaan begin het nie."
Waar staan Annelie Lotriet in die staat se magsorde?
2024-06-25"Mens weet dat jy deel is van geskiedenis wat gemaak word." Annelie Lotriet van die DA is onlangs tot adjunkspeaker van die Nasionale Vergadering (NV) verkies.
