Wat hou die verkiesing in die VSA vir Suid-Afrika in?

  • 0

Sal Harris meer vir Suid-Afrika beteken as Trump?

Wie gaan wen?

Is die VSA hoegenaamd ’n demokrasie?

Waarom stem swart mans vir Trump?

Waarom onttrek talle oud-Republikeine hul steun aan Trump?

Dit is maar enkele van die vrae wat Freek Robinson stel aan Chris Opperman, ’n toenmalige diplomaat wat nou ’n sakeman in die VSA is.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top