Wat kan ek en jy doen om klimaatsverandering te keer?

  • 0

Freek Robinson gesels met Peter Johnston, ’n klimaatspesialis van die Universiteit Kaapstad, oor klimaatsverandering en vra hom ’n aantal vrae: Kan ons die sneeu oor groot dele van die land toeskryf aan klimaatsverandering, of nie? Is daar wel ’n probleem, of is al die gesprekke bloot bangmaakpraatjies? Moet gewone mense daaroor dink en, indien wel, wat moet ons doen omtrent die situasie?

Lees ook:

Risikopersepsie en klimaatsverandering

Klimaatsmanipulasie: tegnologie en sosiale konteks

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top