Klimaatsmanipulasie: tegnologie en sosiale konteks

“Klimaat-ingenieurswese verwys na die grootskaalse manipulasie van spesifieke prosesse wat sentraal staan tot die beheer van die aarde se klimaat met die doel om sekere voordele daaruit te verkry.”