Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Dink óók swart op pad stembus toe
2024-04-15"So, ons is één land en één nasie en binne die reënboog is daar vele kleure, behalwe swart. En dis juis hierdie laasgenoemde feit ..."
’n Huldeblyk ter ere van Elmarie Costandius se transformasiewerk by die Universiteit Stellenbosch
2024-04-15"Elmarie is ’n voorbeeld van ’n uitdagende reis om vriendskappe en genootskap te vestig. Sy het respek vir ander se perspektiewe getoon deur aktiewe luister, ’n gewilligheid om te leer en aan te pas en die bevordering van betekenisvolle verhoudings te prioritiseer. Haar voorbeeld beliggaam ’n kombinasie van waardigheid en praktiese transformasiewerk."
"But don’t you have a lady?"
2024-04-12"Hoekom is ons hier in 2024? Hoekom verg dit ongemak, konfrontasie en uitdagings vir ’n pa om sy kind se doek te ruil by ’n 'familie-vriendelike' instansie?"
Om feesloos te lewe
2024-04-12"Die gevaar is dat die walms van kritiese wierook deur resensente en akademici ’n talmende stank van onbelangstelling verdoesel."
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: die stryd teen stropery
2024-04-12"Dis baie moeilik om een soort persoon te identifiseer. Daar is verskillende omstandighede wat kan bepaal wie ’n stroper word."
Miljoene rand in pyplyn vir privaat Afrikaanse skole
2024-04-12"Innoverende planne om moedertaalonderrig vir privaat Afrikaanse skole in Suid-Afrika te bevorder het die afgelope week ’n nuwe fase betree. Miljoene rand gaan gewerf word vir ’n netwerk enkelmedium onafhanklike Afrikaanse skole regoor die land."
Deus ex machina: Animation, artists and solving the generative AI problem
2024-04-11"One or two clicks could turn into Johnny Cash performing 'Barbie girl' or create a photograph of Steve Hofmeyr singing into a barbecue sausage."
Elders gesien: Ons word al armer
2024-04-11"By Blaauwklippen is daardie stemme nou onherroeplik stil. En dit laat ’n mens met ’n ontsettende gevoel van verlies."
Spermskenkergeboortes: deursigtigheid versus vertroulikheid
2024-04-11"Die debat rondom openbaarmaking teenoor nie-openbaarmaking van mediese geskiedenisse aan nageslagte wat met behulp van spermskenkerinseminasie gebore word, is ’n komplekse en veelfasettige kwessie, met belangrike verbandhoudende etiese, sielkundige en wetlike implikasies."
Will South Africa also plead Taiwan’s cause? I doubt it, and here’s why
2024-04-10"South Africa’s foreign policy towards Israel and its war in Gaza should therefore not be seen in isolation, but as part of a broader framework in which the cause of the weak, marginalised and oppressed is apparently advocated."
Wes-Kaapse storms: Swak beplanning of ware rampe?
2024-04-09"As ’n balkon afgeruk word van ’n huis, of ’n dak geskep word asof dit ’n sneesdoekie is, wonder ek baie keer hoeveel daarvan die krag van die natuur is en hoeveel daarvan voor die deur van swak vakmanskap en goedkoop materiaal gelê kan word."
"Ek het al die bloede in my … ek ís die nuwe Suid-Afrika."
2024-04-09Freek Robinson gesels met Patriotic Alliance se Gayton McKenzie oor die party se verkiesingskanse.
Bruin wees in hierdie tyd: repliek op Jason Lloyd se artikel
2024-04-09"Wanneer die sisteem waarin jy jou bevind, ten spyte van ’n progressiewe grondwet, ook die onvermoë en gebrekkige politieke wil toon om daadwerklik die sosio-ekonomiese omstandighede van mense aan te spreek, kan mense nie blameer word as hulle hul plek in die 'nuwe' Suid-Afrika bevraagteken nie."
Die simfonie van silikon: Die impak van kunsmatige intelligensie (KI) op musiek
2024-04-09"Wie besit die kopiereg?"
Hoe lyk die Suid-Afrikaanse ekonomie voor die verkiesing?
2024-04-09"Met ’n algemene verkiesing op hande weeg vrae oor ekonomiese en politieke vooruitsigte nietemin swaar op die gemoed van baie mense. In Suid-Afrika is hierdie twee verweef."
Is daar hoop vir die renoster?
2024-04-03Freek Robinson gesels met SANParke-ereveldwagter Louis Lemmer oor renosterstropery en renosterbewaring.
Die grootmense van môre
2024-04-03"Ek is grootgemaak met die radikale idee dat kinders die grootmense van môre is, dat vandag se volwassenes bloot die toesighouers van die aarde is vir môre se grootmense."
Varenka Paschke oor die lewe van ’n kunstenaar en haar nuwe solo-uitstalling: ’n onderhoud
2024-04-02"Ek voel dat die egte doel van kuns is om tyd vas te vang in ’n oomblik. Om tyd te vries! Om sin te maak uit die manie van die alledaagse lewe."
Kan Taylor Swift die Suid-Afrikaanse ekonomie red?
2024-04-02"Daar is baie goeie navorsing oor die impak van sogenaamde mega-events op die ekonomie van ’n gasheerstad of selfs -land."
Are we heading for a service delivery election? A water and sanitation perspective
2024-03-28"Although water and sanitation service delivery is a local government function in South Africa, it will likely be – like electricity supply – much more prominent in voters’ minds in the upcoming May 2024 national and provincial elections. Voter frustrations about the state of these services recently have boiled over in numerous locations, and may well influence how people vote at national and provincial level."
