Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
The Z factor in KZN and the elections
2024-05-15"Not only does Zuma challenge the ANC politically, but he also claims its heritage."
South Africa: The triumph of capitalism in a country too big to fail
2024-05-15"Thirty years of democracy has eased the strained relations between the races of the apartheid years. There is a spontaneity, humour and verve in public life, in the shops and eateries, which is very refreshing to any outside visitor."
Black Economic Empowerment vis-à-vis Sustainable Development Goals: a (mainly) water and sanitation perspective
2024-05-14"Even the water sector reform after the political transition of 1994 has largely stuck to the direct municipal WSS delivery model from the apartheid era. A major difference, though, is that post-apartheid municipalities took on responsibility for service delivery in areas that had never been as well connected and managed as the previous white-only areas. This still hinders the bridging of these gaps."
’n Komedie in drie stemme?
2024-05-14"Platkop de Vries is deurmekaar. As jy so deurmekaar soos ek is oor hoe om op een dag drie kruisies te trek, dan sal hierdie verduideliking hopelik help."
Is Die Burger die nuwe Son?
2024-05-14"Gegewe die stryd wat koerante vandag het om lesers te behou, is dit seker nie onbillik om te vra of ’n vorm van populisme nie dalk noodsaaklik is nie. Maar dan ’n etiese populisme. Of sal dit ’n oksimoron wees?"
Whose voices matter? Trans erasure in public discourse
2024-05-13"It is morally, ethically and democratically wrong to exclude the voices of people who live on the margins, to speak for them. Trans and gender-diverse identities and lives are undeniable; to deny them is to rewrite history and to engage in behaviour which is bullying and abusive."
Verkiesing 2024: 10 onderliggende veranderlikes van besondere belang
2024-05-13"Terwyl Suid-Afrikaners vinnig die 2024-nasionale en provinsiale verkiesing nader, staan die land by ’n kruispunt op sy demokratiese reis wat drie dekades na die ontstaan van sy demokratiese bedeling op sy pad kom. Hierdie deurslaggewende gebeurtenis in die land se geskiedenis is gekoppel aan ’n hele aantal veranderlikes of faktore wat afsonderlik en gesamentlik die land se politieke trajek bepalend gaan beïnvloed."
Oor ma’s en kinders
2024-05-10"Soms is Moedersdag ’n kompleks verweefde bondel emosies, met ’n bietjie liefde, ’n bietjie weersin, en hopelik baie vergifnis daarin."
Our most important election since 1994
2024-05-09"The weather could not be any more different from South Africa’s sunny Karoo to the freezing winters in Moscow, where sunlight may be there for only four hours a day!"
Ineenstortende nuwe geboue; ’n paar vreesaanjaende gedagtes
2024-05-09"Produktiwiteit en spoed is belangrik, maar produktiwiteit en spoed beteken niks sonder refleksie, nadenke en intuïsie nie. Dit is hoekom daar soveel kollektiewe angs in die wêreld is. Dit is hoekom ons so vervreemd is van onsself."
In memoriam: Maritha Snyman
2024-05-09"Rus in vrede, geliefde Maritha. Jou erfenis leef voort. Jý leef voort."
Die vierde Suid-Afrikaanse kinderboekfees: ’n oorsig
2024-05-09"Ja, Darryl het ’n smorgasbord van skrywers en stories op hierdie trein gekry."
"Dis 7 minute ná middernag."
2024-05-08Wat maak die DA se aanbod anders as ander partye s’n? Freek Robinson gesels met Helen Zille, voorsitter van die DA se federale raad.
Intussen …
2024-05-07"Die reaksie op my vorige blog het my hard aan die werk aan ’n reaksie. Ek sal graag iets opstel wat resensente kan help. Intussen …"
Is verkiesings vry en oop as kieseropvoeding laag is?
2024-05-06"Wat het gebeur dat kiesers wat teen hierdie tyd heelwat meer gesofistikeerd behoort te wees waar dit verkiesings aangaan, steeds nie verstaan wat hulle kiesregte is en wat verkiesings beteken nie?"
South Africa’s only hope?
2024-05-03Rory Riordan explains why all of us should demand that the blue team formally work with the green, black and gold team to move South Africa forward.
Mites, foppery en feite: Hoekom verwerp mense waarhede?
2024-05-03"Daar is waarlik ’n groot klomp mense wat onwrikbaar glo ons bly op ’n plat skyf met ’n potdeksel oor ons koppe. Dit nadat Giordano Bruno in 1600 op die brandstapel dood is omdat hy, soos Galileo – wat sy woorde moes sluk – gesê het die (ronde) aarde draai om die son. Maar dít is nie enigste verstommende liegstorie wat soos kakiebos kleef nie."
Elders gesien: Verander jou status met die toekenning van ’n eredoktorsgraad?
2024-05-03"Om die toekenning van ’n eregraad die toets te maak vir ’n mens se beskeidenheid, of gebrek daaraan, lyk vir my onbillik."
The diary of an election year: The junction of desperation
2024-05-03"It is easy in South African politics to blame Zuma, the preterit king of the superfluous, while failing to understand that the fundamental root of our current problems is extreme inequality."
Die verskillende gesigte van Tom Ripley
2024-05-03"Die talle interpretasies van, en ’n moderne (her)besoek aan, Ripley in die gedaante van ’n neonoir minireeks hou verband met die geleidelike opbloei van die antiheld in die afgelope paar jaar se film- en televisieproduksies. Mens dink byvoorbeeld aan Breaking bad, The blacklist, of House of cards, waar die tradisionele (morele) held plek maak vir ’n donkerder argetipe in die gedaante van die antiheld."
