Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Ontgroening, insouting, doop, inburgering? ’n LitNet Akademies Weerdink-onderhoud met Eduard Potgieter
2024-02-02"Moenie vashou aan geykte gebruike net omdat die old boys/girls of groot borge jou dwing nie. Wees werklik ’n agent van verandering. Daardeur sal die vloek van ontgroening gebreek word."
Initiation practices and other undesirable things
2024-02-01"If there is anything in common between the rigour of the English boarding school system I grew up in and the staunch Calvinism of Afrikaners of, say, Stellenbosch University, it is the belief that young men in particular need to be toughened up to prepare them for life. It is the reason why, though known to authorities, these rituals and rites of passages are tolerated and ignored until they go too far, as they sometimes do."
Reguit met Robinson: Waarom ontgroening?
2024-01-31’n Storm het losgebars op die Matie-kampus in Stellenbosch oor beweerde ontgroeningspraktyke by die Wilgenhof-manskoshuis. Freek Robinson gesels met die kliniese sielkundige Louis Awerbuck oor die sielkunde rakende algemene ontgroeningspraktyke.
Kriminele residivisme
2024-01-31"Residivisme word gesien as ’n kernkonsep in kriminaliteit omdat dit die mate weerspieël waartoe oortreders voortgaan of ophou met kriminele gedrag nadat hulle gestraf of gerehabiliteer is."
Moed steeds nodig vir denke
2024-01-31"My eie verstandigheid alleen is altyd onvoldoende en daarom is dialoog noodsaaklik vir die uitbreiding van verstand. Die teregkom van dialoog vereis gepaste ingerigte ruimtes en ingeligte menings."
Die gelykenis "Drie ringe" nog steeds ter sake in die eeue oue Midde-Oosterse konflik
2024-01-30"Want is alles nie op verhale gebaseer nie? Geskrewe of oorgelewer? En verhale moet tog slegs te goeder trou aangeneem word? Dan nie?"
USAN-kongres 2024: ’n onderhoud met Anke van der Merwe
2024-01-30"Die ikoniese Breyten Breytenbach se Afrikaanse poësie en laatwerk, en korpuslinguistiek is die fokuspunte van my navorsing."
Revisiting Bloke Modisane, from Sophiatown to Gaza: #III – On escape
2024-01-30"I suggested that it might be useful to think of Modisane’s history like a kind of monstrous Large Language Model (LLM) – a bizarre and monstrous simulacrum of human intelligence trained on our basest reflexes and insecurities."
’n Warboelvrye 2024-skooljaar
2024-01-30"Ná wat dalk soos die langste vakansie in die geskiedenis van die mensdom voel (almal wat kinders het, weet waarvan ek praat), is dit tyd om weer op dreef te kom. Dit is nóú die tyd om orde in die huis te herstel." Carla Lang deel wenke om onder andere skryfbehoeftes netjies te sorteer, en met behulp van ’n kalender elke dag se aktiwiteite by te hou.
Die regte kant van die geskiedenis
2024-01-29"Vir Suid-Afrikaners wat meen ons moes nooit hof toe gegaan het nie, net die volgende: Jy was aan die verkeerde kant van die geskiedenis met apartheid en jy’t nog steeds niks geleer nie? Sies."
Herinneringe aan Die Mystic Boer: die musiek, die manie en die magic
2024-01-26"Die partytjies by Die Mystic Boer was nie bloot sosiale byeenkomste nie, dit was hoofstukke uit ’n bundel uitspattige kortverhale met unieke karakters wat in die argiewe van Stellenbosch se naglewe geëts is."
Power politics in the Middle East: How the global North-South divide capitalises on trauma
2024-01-26"South Africa’s case against Israel is very important and symbolic for the world. This is my opinion as someone from the global North: It demonstrates the possibility of real cosmopolitanism, the only answer to racism."
Regsopleiding, toegang en sukses vanuit ongelyke omstandighede: Leani van Niekerk praat oor inkom en deurkom
2024-01-25"Om verantwoordelikheid te neem om ’n verskil te probeer maak. Dalk goedkoper tariewe vir jou gemeenskapslede te vra, ’n regshulpkantoor op die been te bring, te help om geskille deur middel van mediasie op te los? ’n Gewilligheid om betrokke te raak in die gemeenskap, is wat die verskil kan maak."
Matriekuitslae in Loeriesfontein: Sonja Squires deel ’n verhaal van hoop
2024-01-24"Loeriesfontein se graad 12’s het letterlik soos in daardie film Racing Stripes, soos die klein sebra, van agter af gekom en hulself oortref tot hul oor die wenstreep genael het."
Lei mediese studente op om entrepreneurs te word!
2024-01-23Daar gradueer elke jaar meer as 2 300 nuwe dokters by ons land se mediese skole. Daar is gewoon nie genoeg poste vir hulle almal in die staatsdiens nie. Tog weier die mediese skole om hierdie studente daarop voor te berei om entrepreneurs te wees en om privaat te werk. Angelique Coetzee gesels kaalkop hieroor met Freek Robinson.
Akademia in 2024: ’n onderhoud
2024-01-23"Akademia is ’n hoëronderwysinstelling vanuit en vir Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe, wat beteken dat enige persoon wat hom-/haarself as Afrikaansmagtig bestempel, welkom is."
"Behalwe (die besit van) skryfbehoeftes, is dit ook belangrik dat die leerders elke dag in die skool moet wees": wenke vir ’n suksesvolle skooljaar
2024-01-23"Vergeet van die gewoonte om te wag om alle skryfbehoeftes op een slag in Desembermaand te koop. As jy byvoorbeeld ’n boek, pen, plastiek, ensovoorts koop saam met elke maand se inkopies, behoort die las beslis ligter te wees teen Desembermaand."
Revisiting Bloke Modisane, from Sophiatown to Gaza: #2 On violence, on history
2024-01-23"The question is ultimately a simple one: which groups of people has social media made it harder for you to see as fully human?"
Ons weet wat hulle nie weet nie. Of weet ons?
2024-01-22"Ekself het baie lekker gekry toe ek lees dat die Kanadese sanger Drake R13 miljoen verloor het nadat hy teen Stillknocks gewed het. Moet nooit teen ’n Suid-Afrikaner wed nie, dit behoort almal nou al te weet."
Linosnee: ’n persoonlike reis
2024-01-22"Linosnee as kunstegniek het sy voordele en nadele. Een voordeel is dat dit besonderse beelde en effekte kan gee. Om halftone te skep, is moeilik."
