Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

BELAB en moedertaalonderrig: ’n gesprek met Jaco Deacon aan die begin van 2024

Naomi Meyer, Jaco Deacon SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2024-01-18

"Gedurende Maart sal daar ’n verkiesing in elke openbare skool in ons land plaasvind en die skool bepaal self die datum van die verkiesing gedurende die maand. Ouers moet seker maak wanneer hulle kinders se skool se verkiesing gaan plaasvind en die proses wat gevolg gaan word. .... Raak ... betrokke."

10 punte om Suid-Afrika te red

Freek Robinson, Barnard Beukman Onderhoude 2024-01-17

Barnard Beukman het onlangs ’n plan gepubliseer om Suid-Afrika ná vanjaar se verkiesing te red. Wie moet dié planne maak? En wie gaan hulle uitvoer? Hoe gaan sy idees nou skielik uitgevoer word as die vakbonde vir 30 jaar geen opposisie toegelaat het nie? Dit is van die vrae wat Freek Robinson aan Beukman gestel het.

BELAB and mother tongue education: an interview with Mphuthumi Ntabeni

Naomi Meyer, Mphuthumi Ntabeni SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2024-01-17

"I regard the fight for Afrikaans prominence – without seeking hegemony – as something that other African language practitioners should emulate."

Die Iowa-voorverkiesings 2024: Trump 2.0?

Theo Venter Seminare en essays 2024-01-17

"Wat sou die implikasie van die Iowa-voorverkiesing wees as ons die Amerikaanse politieke blik in die pad sou afskop tot op 5 November 2024?"

Revisiting Bloke Modisane, from Sophiatown to Gaza: #1 On pain

Robin K Crigler Opinion 2024-01-17

"We have no idea how things are ultimately going to look in the Holy Land, but I believe we can use Blame me on history as a text to think about the durability of the human spirit, how to be witnesses to pain, and how to be witnesses who are also implicated in that pain."

BELAB and mother tongue education: an interview with Sindiwe Magona

Naomi Meyer, Sindiwe Magona SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2024-01-17

"Learning another child’s language presupposes proximity. We don’t, as yet, have that, as the country is hopelessly separated along economic strata."

Die Johann Rossouw-gespreksreeks – ’n Profeet vir ons tyd: In gesprek met Benoît Chantre oor René Girard

Johann Rossouw, Benoît Chantre Seminare en essays 2024-01-17

"Girard het in effek die groeiende identiteit van mense in voor- en teëspoed bedink. Dit is die geniale kenmerk van sy denke: Hoe meer ons stry om ons verskille te verdedig, hoe meer eindig ons daarby om dieselfde te word."

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Die sonderlinge lewe en werk van René Girard – oor Benoît Chantre se René Girard – Biographie

Johann Rossouw Seminare en essays 2024-01-17

"’n Mens sou dink dat Girard veel bekender en invloedryker in die Afrikaanse wêreld sou wees as wat die geval is, naamlik eerstens dat hy enorm belangrike werk oor die letterkunde en die literêre teorie gedoen het, en tweedens dat hy anders as feitlik al sy Franse tydgenote (behalwe Ricœur) nie net gelowig was nie, maar eksplisiet vanuit ’n Christelike raamwerk ’n absoluut unieke korpus werk gelewer het."

Oor Pa se kraggereedskap en Pandora se boks

Nini Bennett-Moll Rubrieke 2024-01-15

"Vandag is daar USB-herlaaibare bore en skroewedraaiers, maar ek vermoed ’n 'regte' man sal nie gereedskap vertrou wat herlaaibaar is en geassosieer word met rekenaartoerusting nie. Hoe kan ’n 12 volt-boor nou ’n gat in die muur maak?"

Ou DNS wys bron van siekte

Elsabé Brits Rubrieke 2024-01-15

"’n Reuse ontleding van antieke DNS het daartoe gelei dat navorsers die historiese migrasie van sekere gene in ons Europese voorsate kon ontleed. Dit het gewys waar verspreide sklerose (VS) ontstaan het, en hoekom."

Moenie kêk en politics mix ie, Uncle Cyril

Bettina Wyngaard Rubrieke 2024-01-12

"Djulle het mos gesê die ANC gaan rule tot Jesus kom. Hoe smaak it dan nou vi my djulle worry oo Zuma die party gan split?"

A path towards true humanity

Mphuthumi Ntabeni Opinion 2024-01-11

"I wonder where South Africa would have been, had countries like Cuba, Ireland, Zambia, Angola or the Scandinavian nations not supported us against the murderous National Party’s apartheid regime."

LitNet is 25

Etienne van Heerden Menings 2024-01-10

"LitNet is in Januarie 2024 ’n kwarteeu oud. Ek het dit in 1998 bedink in die internet se bronstydperk en ons is sedert 11 Januarie 1999 aanlyn."

Hoe lyk die toekoms?

Freek Robinson, André Roux Onderhoude 2024-01-10

Gaan die volgende 25 jaar moeilik wees vir die mensdom? Sal daar teen 2050 ekologiese rampe en wateroorloë wees? Moet ons dadelik ophou vleis eet, of is die regse swaai in die globale politieke arena ’n groter gevaar vir ons toekoms? Freek Robinson vra hierdie vrae, en meer, aan André Roux, ’n toekomskundige aan die Universiteit Stellenbosch.

Is ons paroolsisteem te vertrou?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2024-01-09

"Sou dit ’n verskil maak indien die publiek geweet het wat die kriteria is waarvolgens gevangenes op parool vrygelaat word? Sou dit ’n verskil maak indien hulle bewus was van die vele suksesverhale waar persone wat op parool vrygelaat is, suksesvol herintegreer is in die gemeenskap?"

FW de Klerk en Nelson Mandela se nalatenskap het die deure vir Suid-Afrika wawyd oopgemaak. Daarvoor moet ons hulle eer!

Christo van der Rheede Menings 2023-12-22

"Saam het hulle ons land, wat in daardie stadium deur burgerlike konflik, haat en wantroue geteister is, verhef tot ’n voorbeeld van ’n modelstaat wat op gesonde grondwetlike boustene gegrond is. En so die deure oor die wêreld heen vir Suid-Afrika wawyd oopgemaak."

Seisoengroete aan die einde van 2023

LitNet Menings 2023-12-22

Seisoengroete aan die einde van 2023: LitNet wens al sy lesers en bydraers ’n salige feestyd aan die einde van hierdie jaar toe.

Wanneer slagspreuke na geweld oorgaan

Freek Robinson, Pieter Jordaan, Dirk Hermann Onderhoude 2023-12-20

Groot kommer heers oor die neiging van mynstakers om ander mynerwerkers gyselaar te hou onder die grond. Dit het onlangs met brutale geweld gepaard gegaan waar wit mynwerkers na bewering aangerand en verneder is. Pieter Jordaan en Dirk Herman van Solidariteit verduidelik aan Freek Robinson dat verhoudings tussen werkers goed is, ongeag ras, maar dat politiekery en die gebruik van ’n aantal slagspreuke verantwoordelik is vir ’n tendens wat die hele mynbousektor se toekoms bedreig.

In memoriam: Donavan Wanza

Moegammad Tahier Kara In memoriam 2023-12-20

"As we remember Donavan, we should also not forget Moeder for her struggles and the love she showed to her courageous son, who selflessly gave his life for justice and freedom."

Press release: NB Publishers’ tribute to Fatima Sydow

LitNet In memoriam 2023-12-20

In memoriam | Fatima Sydow, a cook and former caterer, possessed a rare talent of using her food to unite people. Her infectious love of both cooking and humanity radiated through every dish, bringing joy to countless individuals around South Africa.

Top