
Cover: Picador Africa
The near north
Ivan Vladislavić
Picador Africa
ISBN: 978-1-77010-902-5
Hierdie is ’n video-opname van Johann Rossouw se gesprek met Rick de Villiers en Ivan Vladislavić oor The near north, Ivan Vladislavić se mees onlangse boek. Hierdie video-opname vorm deel van Die Johann Rossouw-gespreksreeks. Die Universiteit van die Vrystaat se handelsmerkriglyne is toegepas omdat die gespreksgenote almal aan hierdie universiteit verbonde en die gesprek hier plaasgevind het.
Lees ook:
Tinnitus: my near north (on The near north by Ivan Vladislavic)
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: ’n onderhoud met Louise Cilliers oor vertalings uit Grieks
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Video-opname van gesprek met Kleinboer oor Erf en elders

