Die Johann Rossouw-gespreksreeks – ’n Profeet vir ons tyd: In gesprek met Benoît Chantre oor René Girard

“Girard het in effek die groeiende identiteit van mense in voor- en teëspoed bedink. Dit is die geniale kenmerk van sy denke: Hoe meer ons stry om ons verskille te verdedig, hoe meer eindig ons daarby om dieselfde te word.”