Hierdie is ’n video-opname van Johann Rossouw se gesprek met Kleinboer oor Erf en elders, Kleinboer se onlangse bundel. Die Universiteit van die Vrystaat se handelsmerkriglyne is toegepas omdat die gespreksgenote almal aan hierdie universiteit verbonde en die gesprek hier plaasgevind het.
Lees ook:
In gesprek met Kleinboer oor die kosmos en sy bundel erf en elders
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: ’n onderhoud met Louise Cilliers oor vertalings uit Grieks
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: ’n onderhoud met Chantal Delsol oor die apokalips