In gesprek met Kleinboer oor die kosmos en sy bundel erf en elders

“Ja, die verganklikheid spook nogal by my, die vlugtigheid van alles. Ek sê gereeld vir blommetjies in die verbygaan: ‘Ek sien julle, hoor!’ Môre sal hulle verwelk wees en oormôre leweloos.”