Die Johann Rossouw-gespreksreeks: die stryd teen stropery

“Dis baie moeilik om een soort persoon te identifiseer. Daar is verskillende omstandighede wat kan bepaal wie ’n stroper word.”