Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Uit die dagboek van ’n gewoontestapper

Nini Bennett-Moll Rubrieke 2024-03-12

"Elke individu se unieke manier van loop – kriminoloë verwys daarna as jou idiosinkrasie – is ’n nuttige instrument as dit by die uitken van misdadigers kom."

Aktiewe demokrasie in die kunste

Bettina Wyngaard Rubrieke 2024-03-11

"Marlene le Roux is baie bewus van die uitdagings wat gestremdes in die gesig staar wanneer hulle maar net wil deelneem aan gewone aktiwiteite in die samelewing, en sy setel haar aktivisme daarrondom."

The South African Copyright Amendment Bill: Imagining how the CAB might affect musicians

Jonathan Shaw Opinion 2024-03-11

"Creators should be incentivised to keep making art, while at some point in time it should be enjoyed by the public at large so that new ideas can be expressed."

Who can save us from political demagogues? 

Mphuthumi Ntabeni Opinion 2024-03-07

"The future of our political direction depends on those with enough courage to venture out into something new and convince the majority of eligible voters, who are in a stupor due to political choice despair. My friend counts himself among these, whom he amusingly terms the 'electile dysfunctions'."

Wes-Kaapse onafhanklikheid: ’n bondige blik op die regsinstrumente

Eugene Brink Seminare en essays 2024-03-07

"Verskeie rolspelers is tans besig om aan die kwessie van Wes-Kaapse onafhanklikheid prominensie te gee. Dit is te verstane gegee die verval en wanregering in die res van die land, wat grootliks onder ANC-beheer is op alle vlakke van regering."

"’n Manifes is maar altyd ’n wenslysie."

Freek Robinson, Raymond Willemse, Gert van der Westhuizen Onderhoude 2024-03-06

Gert van der Westhuizen, politieke redakteur van Netwerk24, en Raymond Willemse, ’n politieke verslaggewer by Netwerk24, ontleed en vergelyk partye soos die EFF, die ANC en die DA se verkiesingsmanifeste.

Die multidimensionele aard van spermskenkings en kunsmatige spermskenkerinseminasie

Handré Brand Seminare en essays 2024-03-06

"Altruïsme behoort ’n grondliggende rol in eerlike skenkerskap te speel, aangesien dit skenkers sou motiveer om skenkings te doen sonder om verdere teenprestasies te verwag as bloot die bevrediging om te weet dat hul skenking ’n positiewe verskil in die lewens van ander individue maak."

USAN-kongres 2024: ’n onderhoud met Elodi Troskie

Naomi Meyer, Elodi Troskie Onderhoude 2024-03-06

"Táál diskrimineer nie; ménse diskrimineer. Afrikaans is vir almal wat daarin praat en lees en luister en leef. Hier is nie plek vir mean girls nie!"

Nostalgie en films

Leon van Nierop Seminare en essays 2024-03-06

"’n Kyker mymer onlangs: 'Ek is gek oor Ballade vir ’n enkeling, want dit speel af in ’n tyd toe daar nog treine en stasies was', terwyl hy 'Tussen treine' hartseer en uit sy hart sing. Ja. Hoe het tye verander, en die rolprent bied ’n mate van tydelike troos. Pleister op ’n besmette emosionele wond wat nie meer kan genees nie."

Die reg om in vrede en sonder pyn te sterf

Elsabé Brits Seminare en essays 2024-03-06

"DignitySA gaan vanjaar die Hooggeregshof in Pretoria nader om bystandsdood in Suid-Afrika te dekriminaliseer en te wettig, maar hulle het ook ten doel dat behoorlike wetgewing en behoorlike regulasies daargestel word."

Is die Afrikaanse boekebedryf ’n sinkende skip?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2024-03-04

"Niemand wil skryf wanneer hulle harde werk gesteel word deur boekdiewe aan die een kant en onteien word deur die staat aan die ander kant nie. Raai wat? Afrikaans gaan aan die kortste end trek. Minder Afrikaanse skrywers beteken minder Afrikaanse boeke."

Rondom Bettina

Fanie Olivier SêNet-briewe 2024-03-04

"Is dit hoe rassiste geïdentifiseer word? Dié subjektiewe klassifikasie na aanleiding van die vrou se gesigsuitdrukking?"

USAN-kongres 2024: ’n onderhoud met Danie Stander

Naomi Meyer, Danie Stander Onderhoude 2024-03-04

"Ek self is nie besitlik oor Afrikaans soos ek dit leer ken het nie. Omdat ’n sekere gestalte van Afrikaans my moedertaal is, het dit ongetwyfeld my psige, my uitkyk op myself en die res van die wêreld gevorm en my gevoelslewe getoonset. Waarom sal ek daardie gegewe wil ontneem van iemand vir wie Afrikaans ’n ander gestalte aanneem?"

Die storm voor die stilte

Koos Kombuis Menings 2024-02-28

"Die ergste weer sou ons eers in die nanag tref. Maar reeds vroeër die aand, toe ek die eerste note van my konsert sing, het ek agtergekom dat ek sukkel om my balans te hou op die kroegstoel wat op die verhoog gestaan het. Ek was selfs meer bekommerd dat die bottel rooiwyn op die kroegstoel langs my sou omval en breek."

Vleisproduksie en volhoubaarheid: Is veganisme die antwoord?

Freek Robinson, Leozette Roode, Retha Harmse Onderhoude 2024-02-28

Die haglike toestande van die beeste aan boord die vragskip Al Kuwait in die Kaapstadse hawe het die lig op diereregte en vleisproduksie gewerp. Freek Robinson gesels met ’n vegan-aktivis, Leozette Roode (Humane Society International: Africa) en ’n dieetkundige, Retha Harmse.

SAUK en Fokus

Freek Robinson Menings 2024-02-28

"Die verwydering van Fokus is tragies."

Afrikaans in Namibië, Afrikaans in Suid-Afrika

Menán van Heerden, Wannie Carstens Onderhoude 2024-02-28

’n LitNet Akademies-artikel deur Nicolette Harmse Steyn (2024) verken en vergelyk houdings en persepsies rakende Afrikaans in die Khomasstreek van Namibië. Menán van Heerden gesels met Wannie Carstens oor Afrikaans in Namibië en Suid-Afrika.

Election 2024 – The DA’s rescue plan for South Africa: a review

Rory Riordan Opinion 2024-02-28

"Their concerns about diminishing state debt are well motivated and should be taken seriously, and their manifesto includes much of interest and many good ideas. But the last bolts need tightening, the final budget needs better costing, and they should give us, even if in appendices, much more detail about their thinking."

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Video-opname van gesprek met Kleinboer oor Erf en elders

Johann Rossouw, Kleinboer Onderhoude 2024-02-28

Hierdie is ’n video-opname van Johann Rossouw se gesprek met Kleinboer oor Erf en elders, Kleinboer se onlangse bundel.

Wysigings aan die kopieregwetgewing: Gys Visser werp lig op die probleme met die "fair use"-leerstuk

Naomi Meyer, Gys Visser Onderhoude 2024-02-28

"Of jy handboeke of rekenaarsagteware skryf, almal wat enige vorm van skeppende werk doen, is ewe kwesbaar onder hierdie wetsontwerp. En 'fair use' impakteer ook outeursreg oor die hele spektrum – sekere bedrywe gaan dit wel vroeër as ander voel, maar dit gaan uiteindelik almal raak."    

Top