Links en regs: Hoe lyk die huidige globale politieke toneel?

  • 0

Brittanje en Frankryk het in die onlangse verkiesings na links geswaai, en in die VSA kan die regse kandidaat Donald Trump moontlik weer tot president verkies word.

Waar pas Suid-Afrika, ander Afrikalande en ander lande in die Europese Unie in hierdie prentjie?

Freek Robinson gesels met Isabel Bosman, ’n navorser by die Suid-Afrikaanse Instituut vir Internasionale Aangeleenthede (SAIIA).

Lees ook:

Incoming UK Labour government raises the stakes – and choices – for its long-time ANC friend

Macron speel Russiese roulette: Is 7 Julie 2024 die belangrikste dag in moderne Franse geskiedenis?

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top