Lesersindrukke
Hier verskyn bydraes van lesers wat uit eie beweging hul indrukke van boeke aan die LitNet-redaksie gestuur het.
Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za. Hier is meer inligting oor die vereistes.
Point blank by Mike Alfred: A reader’s reception
2026-09-04"Point blank captures dramatic moments with textured description, as turning points are reached and South Africa moves into a new dispensation."
Die walvisspeurder deur Etienne Lombard: ’n lesersindruk
2026-09-04"Maar moenie ’n outydse spookstorie verwag nie. Die gevaar in Die walvisspeurder lê veel nader aan die Suid-Afrikaanse werklikheid: korrupsie, magsmisbruik, geld en mense wat bereid is om te ver te gaan om hul belange te beskerm."
Net na die storm deur An-Mari do Carmo: ’n lesersindruk
2026-09-02"Die roman is ’n avontuurlike oorlewingsverhaal wat die interne moontlikhede tot konflikoplossing op die spits dryf nadat die moontlikheid van eksterne probleemoplossing onder die vloedwaters verdwyn het."
Handcrafting a book in a time of AI: SnowPal soccer by Lisa Maria Burgess – a reader’s review
2026-09-01"What is unique, though, is that each of the delightful pictures throughout the book has been handstitched in a form of embroidery known as appliqué."
Gunsteling deur Keith Juluka: ’n lesersindruk
2026-08-31"Juluka span die voordele van die 21ste eeu ten volle in om te verseker dat die alfabet, die basis van geletterdheid, op ’n prettige en relevante wyse aangebied word."
Wat lê opgesluit in nommers? ’n Lesersindruk van Elsabé Welman se Verdagte 504
2026-08-31"Verdagte 504 herinner my daaraan dat getalle soms meer as ’n mens se plek in ’n ry of ’n dossier aandui. Agter 504 skuil ’n man wie se lewe verander het, wie se moontlikhede nog nie uitgeput is nie en wat weer na vaste grond soek."
Verdagte 504 deur Elsabé Welman: ’n lesersindruk
2026-08-31"Verdagte 504 lees maklik en is deurgaans boeiend. Die verhaal laat ’n mens met ’n goeie gevoel agter, naamlik dat die goeie sal seëvier oor die kwaad, mits ’n mens self goed bly."
Die wonderwerk van Morné se lied deur Yolandie: ’n lesersindruk
2026-08-26"Yolandie (net bekend op haar voornaam), sangeres en bekende omroeper by die aanlyn radiostasie Vaal Stereo, se nuwe boek Die wonderwerk van Morné se lied gaan wat hierdie leser betref, oor beide skryf- en musiekterapie."
Donkerhart breek nuwe grond vir krimis: ’n lesersindruk
2026-08-19"En as jy lank nadat jy eintlik al die bedliggie moes afgesit het, steeds net nóg één hoofstuk wil lees, is Donkerhart ’n móét."
Gesondheid uit die natuur se apteek deur Chris Pitzer: ’n lesersindruk
2026-08-18"Die boek laat ’n mens uiteindelik met ’n groter waardering vir die kennis wat in die natuur en in die vorige geslagte se ervaring opgesluit lê."
Wie of wat is werklik? ’n Lesersindruk van Erla Diedericks se Jagspinnekop
2026-08-12"Die vraag is dus nie net wie die moordenaar is nie. Dit word toenemend: Wie van hierdie mense bestaan werklik soos hulle hulself aanbied? Dáár begin die boek lekker onder ’n mens se vel inklim."
Jagspinnekop deur Erla Diedericks: ’n lesersindruk
2026-08-04"Sy gee erkenning aan die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans wat vir haar die geleentheid gebied het om ’n groot gedeelte van die manuskrip tydens haar residensiële verblyf in KwaNojoli te voltooi."
Merkwaardige bosreuse van Suider-Afrika deur Jaco van Wyk: ’n lesersindruk
2026-07-29"Van Wyk sonder 40 kranige grootvoete uit en lewer oor elk ’n pikante klein “biografie” wat die leser se kennis verbreed, tot nuwe insigte lei en plek-plek lekker amuseer."
Van ’n afstand af deur Koos van die Waterberge: ’n lesersindruk
2026-07-20"In hierdie bundel neem Koos van die Waterberge die leser op ’n reis deur sy persoonlike ervarings van die Suid-Afrikaanse platteland, die politieke omwentelings van ons tyd, en die universele temas van verlies, verandering, geheue en behoort."
Luna’s journey by Shareez Bagaria, a reader’s impression
2026-07-15"Every child deserves a story that reminds them they are brave enough to face the unknown, kind enough to make a difference, and strong enough to believe in themselves."
The boy and the whale shark by Cayla Lewis: a reader’s impression
2026-07-01"The whale shark becomes more than just an animal encounter; it feels like a quiet symbol of acceptance and calm strength."
Die onsigbare deur PJO Jonker: ’n lesersindruk
2026-06-30"Vanaf die eerste bladsy het Jada, Erfdeel en Jonker se manier van skryf deel van my geword – hierdie is nie ’n gewone liefdesverhaal nie. Nie ’n spannings- of speurroman nie. Die boek het sy eie stasie."
Mad Monkey and the wildfire by Bookey Peek: a reader’s impression
2026-06-30"The story is filled with exciting moments, but it also takes time to explore the emotional impact of losing a home and being forced into unfamiliar surroundings."
Seuns weet deur Frederick Botha: ’n lesersindruk
2026-06-23"Botha se grootste prestasie is dalk dat hy sy karakters met deernis benader. Selfs wanneer hulle buitestanders is, word hulle nooit bloot tot slagoffers of simbole gereduseer nie, maar bly hulle volledig mens."
Clunky bottom cats by Fanie Viljoen: a reader’s impression
2026-06-23"The cast of quirky feline characters kept me entertained, and the cat-themed humour added plenty of fun without taking away from the emotional moments."
