Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Ver wink die Suiderkruis se heruitgawe ’n welkome verrassing vir storieliefhebbers

JB Roux 2009-03-12 Dié roman het aanvanklik in 2006 verskyn en is onlangs, waarskynlik te danke aan Tussen Stasies se sukses, heruitgegee.

Dié boek gaan 'n paar plafonne tref

Izak de Vries 2009-03-10 O, hel. Hier kom ’n ding. Jaco Kirsten se eerste roman, Om na ’n wit plafon te staar, gaan ’n paar tonge (dalk selfs vuiste) laat klap, laat klik en laat wikkel.

A winning Quartet

Rob Gaylard 2009-02-26

’n Hap spookasem met Griessel-omnibus

Nikki Lordan 2009-02-26 Afrikaanse liefdesverhale het met tyd ’n effense metamorfose ondergaan, minder inkennig, meer parmantig en met ’n paar vurige liefdestonele sonder skaamte bygevoeg. Griessel se omnibus is egter kenmerkend van die meer beskeie liefdesverhale wat jy as kind op jou ouma se boekrak kon uitsoek.

Make room for the poets

Rob Gaylard 2009-02-17

Dirk Nagtegaal kook

Braam van der Vyver 2009-02-17

Gee my jou hart as nagereg

Annie Klopper 2009-02-17 LAPA Uitgewers se Romanza-reeks spog met 'n afdeling vir publikasies wat spesifiek onder hierdie subgenre (Kaapse romanses) val, soos Gee my jou hart, Kim Bock se eerste boek in die Romanza-reeks.

’n Blik op ’n blik vol verse

Willie Burger 2009-02-05

Die Afrikaanse poësie se nuutste rockster verskyn met sterk debuut

Louise Viljoen 2009-01-22 Loftus Marais se debuutbundel, Staan in die algemeen nader aan vensters, oorrompel die leser met sy verskeidenheid en beweeglikheid.

'n Aanvulling tot religieuse poësie in Afrikaans: Rosa Smit se Die begeleiding van duiwe

2009-01-13 Snaartjie Windvogel het in Etienne van Heerden se roman In stede van die liefde ’n besondere verhouding met duiwe gehad.

Etienne Leroux se Die 18-44-trilogie bied veelvlakkige waarde

Louise Viljoen 2009-01-08 Etienne Leroux is een van die reuse van die Afrikaanse letterkunde. Saam met Jan Rabie en André Brink het hy vanaf die vyftigerjare van die vorige eeu vernuwing gebring in die Afrikaanse prosa en dit op ’n internasionale peil geplaas soos aangedui deur die sukses wat vertalings van sy werk behaal het.
Top