Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Min Shaw: Sprokie van ’n liefling deur Shaun Andrew Mynhardt: ’n lesersindruk
2019-05-23"Benewens die hordes kleurfoto’s en die teks wat Shaw se lewe dokumenteer, bevat die boek ook ander interessanthede. Daar is byvoorbeeld persoonlike boodskappe van haar aan haar ondersteuners ingesluit."
Franschhoek Literary Festival 2019: personal reflections
2019-05-22"We all want our books to sell well and to reach the widest possible audience. Being invited to Franschhoek is an invaluable leg-up for any writer’s career. May the festival continue to go from strength to strength."
Boek, kuns, film in Johannesburg volgende week
2019-05-22Boek, kuns, film in Johannesburg op 29 Mei 2019.
Die verevrou beeld wêreld van volstruise epies uit
2019-05-21"Jan van Tonder se oeuvre bereik ’n hoogtepunt met Die verevrou. Dit is ’n moet-lees vir diegene wat van verweefde karakters en storielyne en motiewe hou."
Kanker Schmanker deur Madelein Rust: ’n resensie
2019-05-21"Madelein span haar kennis van die sielkunde in om spanningsromans te skep, maar Kanker Schmanker, ’n outobiografie, is haar eie spanningsverhaal. Hierin laat sy die leser in haar binnekamer toe waar sy ’n intens persoonlike verhaal van lief en leed deel."
Medusa deur Rudie van Rensburg: ’n resensie
2019-05-21"In ’n besonder sterk ontknoping met verrassende wendings wen die speurders die stryd teen misdaad en geweld met hul volharding wanneer hulle die deurslaggewende ontdekkings maak en die ontbrekende dele van die legkaart op ’n knap wyse aanmekaar sit."
Schreiner Karoo Writers Festival: 6–9 June 2019
2019-05-21Here is the programme of the 9th Schreiner Karoo Writers' Festival – which takes place in Cradock from the 6th to the 9th of June 2019.
Smit Motors: ’n onderhoud met Réney Warrington
2019-05-21"Ek beplan die beste aan ’n nuwe boek op ’n lang, oop grondpad met goeie musiek oor die radio."
Duinhuis, ’n kookboek deur Isabella Niehaus: ’n resensie
2019-05-20"Soos die woorde op die voorblad aandui, gaan die boek oor smake en geure en dus die sintuie wat herinneringe diep inprent."
UJ-pryse 2019: Repliek deur Andries Buys
2019-05-17"Daan se verhaal is jare gelede gebore in my tandarts se wagkamer waar ek ’n ou oom se brief aan ’n tydskrif se troostante gelees het." Lees Andries Buys (Skrywersnaam: Lodewyk G du Plessis) se repliek by die ontvangs van die 2019 UJ-debuutprys vir Die dao van Daan van der Walt.
UJ-pryse 2019: Commendatio vir Die dao van Daan van der Walt
2019-05-17"Die skrywer gee deur hierdie roman dan erkenning aan ’n soort menswees – dié van die ouer, wit, manlike Afrikaanssprekende – wat in die eietydse klimaat dikwels aan verguising onderwerp word, maar wat, as deel van die groter weefwerk van menslike ervaring, ’n ondersoek én ’n nuwe reis verdien." Hier is Amanda Lourens se commendatio oor Andries Buys (skrywersnaam Lodewyk G du Plessis) se Die dao van Daan van der Walt, ontvanger van die 2019 UJ-debuutprys.
UJ-pryse 2019: Repliek deur Charl-Pierre Naudé
2019-05-17"Ná die skryf van hierdie storie, dink ek, weet ek minder van die wêreld, maar het ek meer gesien daarvan, en het ek minder oortuigings, maar glo ek, soort van, in meer." Lees Charl-Pierre Naudé se repliek by die ontvangs van die 2019 UJ-prys vir Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey.
UJ-pryse 2019: Commendatio vir Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey
2019-05-17"Met hierdie roman, wat deur die keurpaneel as 'voortreflik', 'verstommend', 'uitnemend' en 'merkwaardig' beskryf word, maak Naudé die leser opnuut bewus van die krag van verbeelding." Hier is Frederick J Botha se commendatio oor Charl-Pierre Naudé se Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey, ontvanger van die 2019 UJ-prys.
At the edge: The writings of Ronnie Govender by Rajendra Chetty: a review
2019-05-17"I highly recommend this valuable text, the worth and interest of which I hope the above review has given some indication."
Philippolis deur Jens Friis: ’n resensie
2019-05-17"Jy sal beslis van die boek hou as jy van die platteland en/of die Vrystaat hou."
LitNet Akademies-resensie-essay: Bill Henderson se Afrikaanse vertaling van antieke Griekse poësie
2019-05-17"Hierdie skitterende werke behoort voorgeskrewe materiaal vir elke (voornemende) literatuurwetenskaplike te wees, nie alleen wat betref die inhoud nie, maar veral wat die skrywer se metodologiese omgang met die tekste betref."
A person my colour – love, adoption and parenting while white by Martina Dahlmanns: a review
2019-05-16"A person my colour is by no means easy, but it is important. Apart from the ill-conceived introduction, which ought to have been a reflection at the end, the narrative is stylish and gripping."
Stad vol ballonnen: burgemeestersvrouw over rouw en afscheid
2019-05-16"Daarmee is Stad vol ballonnen een mooi boek over rouw. Dat het hier om de vorige burgemeester van Amsterdam gaat, verbindt en raakt je daarom misschien nog meer."
Bekendstellings van Loftus Marais se derde digbundel
2019-05-14Bekendstellings van Loftus Marais se nuwe digbundel, Jan, Piet, Koos en Jakob.
Louis Botha: A man apart by Richard Steyn: a reader's impression
2019-05-13"The book is by no means a hero-worshipping publication, and the oppression of black South Africans by the Union government forms an important part of the book. It is a fresh appraisal of Botha, but even this bold attempt will, I believe, not stir any long-term interest in the former prime minister."
