Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Boodskapper van die gode – Fabels en fantasieë van ’n vlieg teen die muur deur Murray La Vita: ’n resensie

Riette Rust Resensies 2019-04-12

"Sommige van die skrywer se ervaringe en waarnemings is so verstommend, dis asof die gode wél ingegryp het. Die bundeltitel verwys juis na Hermes, die boodskapper van die gode. Ook na ’n soort tikmasjien wat ’n skrywer soos Etienne Leroux gebruik het. En kyk net watter woorde het hý teweeggebring!"

Breytenbach stel op weg na kû in Kaapstad bekend

Marli van Eeden Boeke en skrywers 2019-04-11

"’n Stampvol boekwinkel begroet ’n ieder en elk dié Woensdagaand net voor halfses en een ding word gou duidelik: as jy die bekendstelling van die ikoniese digter en skrywer Breyten Breytenbach se jongste bundel op weg na kû wou bywoon, moes jy vróég jou sitplekkie kom reserveer het."

Smulkos deur Esther Malan: bekendstelling

LitNet Jonathan Ball-portaal 2019-04-11

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Esther Malan se Smulkos op 12 April in die Paarl. Hier is nog inligting.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Smulkos deur Esther Malan

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2019-04-11

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies.

Lina Spies (1939–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2019-04-11

"By die skryf van gedigte moet jy jou eie stem vind voordat jy jouself met reg ’n digter kan noem. In dié sin is jy as digter onlosmaaklik verbonde aan jou teks, maar jou menswees kan jy nooit ten volle uitsê in jou poësie nie." Lees oor Lina Spies se lewe en werk in LitNet se ATKV-Skrywersalbum.

The Copyright Amendment Bill: an interview

Naomi Meyer, Louis Gaigher, Leanne Martini Kopiereg-wetsontwerp 2019-04-11

"The Bill erodes copyright protection. It makes it impossible for creators of academic work to protect their legitimate interests, such as being remunerated for their work and having their work’s integrity respected."

Video: Stellenbosch launch of The rise and demise of the Afrikaners by Hermann Giliomee

Naomi Bruwer Books and writers 2019-04-10

Hermann Giliomee's The rise and demise of the Afrikaners was recently launched at Exclusive Books Stellenbosch. Giliomee was interviewed by Albert Grundlingh.

Gangster state: ’n Onderhoud na afloop van die boekbekendstelling en betoging

Marli van Eeden, Melt Myburgh Onderhoude 2019-04-10

"Betogers, ontevrede met die bewerings in Gangster state, het toegesak op die bekendstelling in Exclusive Books in Sandton op 9 April. Chaos is veroorsaak deur onder andere eksemplare van die boek op te skeur."

Mediaverklaring: wenners van die 2019 UJ-pryse

LitNet Boeke en skrywers 2019-04-10

Dit is met groot genoeë dat die vakgroep Afrikaans in die Departement Tale, Kultuurstudie en Toegepaste Linguistiek aan die Universiteit van Johannesburg, hiermee die wenners van die 2019 UJ-pryse bekend maak.

Brugbouers deur Rudi Buys: ’n resensie

Liezl Dick Resensies 2019-04-09

"Hoe meet mens in elk geval iets soos rasse-integrasie? Syfers en statistieke vertel nie die volle verhaal nie. Die Shimlapark-insident en die 2016-#Feesmustfall-protesoptog het dit duidelik gemaak dat ’n nuwe orde met nuwe uitdagings sigself aangemeld het."

Persverklaring: Nuwe Chaka-vertaling wen Hiddingh-Currie-toekenning

LitNet Boeke en skrywers 2019-04-09

"Die Hiddingh-Currie-toekenning 2018 is aan Chris Swanepoel toegeken vir sy nuwe Afrikaanse vertaling van Thomas Mofolo se klassieke roman Chaka." 

Bos deur Jaco Wolmarans: ’n resensie

Maryke Roberts Resensies 2019-04-09

"Hierdie is hopelik die begin van ’n lang lys suksesboeke in die spanningsgenre. Hy kan beslis kers vashou by ons land se voorste misdaadskrywers."

Sandveldstories deur Ferdinand Deist: ’n FMR-resensie

Danie Botha Resensies 2019-04-09

"Die verhale is deurgaans geskryf soos die karakters in daardie landstreek die woorde uitspreek en inspan: rewirs, kestrolle, opkoenek, lantering, badskamer, bykenvelletjies, ens."

Oor grense deur Ton Vosloo: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2019-04-08

"Nogtans is die boek die lees werd, veral omdat dit baie inligting dokumenteer oor Naspers se geskiedenis sedert die ontstaan van die internet, en ook omdat dit Vosloo se perspektief op van die gebeure uit sy lang loopbaan gee."

Oor grense deur Ton Vosloo – ’n resensie

Jan-Jan Joubert Resensies 2019-04-08

"Dis ’n voorslagverhaal uit die pen van ’n meesterstorieverteller, en ’n verhaal vertel uit sy hoek."

Press release: South Africans rewarded for championing children's literacy

LitNet Books and writers 2019-04-08

National reading-for-enjoyment campaign, Nal’ibali, is launching a loyalty programme for South Africans committed to making a difference in children’s reading development. Known as FUNda Sonke, isiXhosa for ‘everyone read’, the programme seeks to grow and support the campaign’s network of more than 17 000 literacy volunteers, known as FUNda Leaders, nationwide.

Bloedlelie: ’n onderhoud met Jeanette Ferreira

Naomi Meyer, Jeanette Ferreira Skrywersonderhoude 2019-04-04

"Vergifnis is ’n swaar ding, insig en berusting des te meer. Niks is soos dit vir ons lyk nie, nie eens die sterre nie."

Press release: Cape Town Library Book – Writing my City

LitNet New writing 2019-04-03

"In the coming months, libraries will be running workshops to aid you in honing your writing skills. All of this will culminate on the 15th of June when you will be able to submit your piece for consideration at participating libraries. The finalists' pieces will then be included in the #WritingmyCity anthology which will be launched at Open Book Festival 2019!" 

Mediaverklaring: 2019 UJ-pryse, kortlys aangekondig

LitNet Boeke en skrywers 2019-04-03

Die kortlyste van die 2019 UJ-debuutprys en die 2019 UJ-prys is pas aangekondig. Hier is die name van die skrywers en boeke wat genomineer is.

Rookskerm deur Joubert Odendaal: ’n resensie

Hendrik du Plessis Resensies 2019-04-01

"Joubert Odendaal het die talent om situasies haarfyn te beskryf sodat jy werklik in vervoering kan raak oor die kleiner besonderhede, maar in ’n spanningsroman kan dit ongelukkig soms die spoed van jou verhaal breek."

Top