Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

International honour for graphic novel on Shaka

LAPA Uitgewers Books and writers 2019-05-06

Shaka Rising: A Legend of the Warrior Prince has been named a 2019 Honor Book by the Children’s Africana Book Awards. Luke Molver, the illustrator and co-author, will attend the award ceremony at the Smithsonian Museum of African Art in Washington, DC.

Jaco Jacobs wen twee Akademiepryse

LAPA Uitgewers Boeke en skrywers 2019-05-06

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het bekendgemaak dat Jaco Jacobs vanjaar se Scheepersprys vir Jeugliteratuur wen vir sy jeugroman Dinge wat ek nie van skape geweet het nie en dat hy bekroon gaan word met die Alba Bouwerprys vir Kinderliteratuur vir die rympiesboek Moenie hierdie boek eet nie.

Invitation to the Cape Town launch of Christo Wiese – Risk & Riches by TJ Strydom

LitNet Books and writers 2019-05-06

The book will be launched in Cape Town on 16 May and James-Brent Styan will be in conversation with the author.

Between rock & a hard place by Carsten Rasch: a review

Michael Hardaker Resensies 2019-05-02

"Carsten Rasch’s Between rock & a hard place is a worthy and immensely readable addition to the canon."

Yellowbone by Ekow Duker: a review

Karabo Kgoleng Books and writers 2019-05-02

"Identity is explored racially, sexually, physically, culturally and linguistically. The reader observes how the major characters navigate these issues, as they respond to the events that challenge them and bring these issues to light."

Karaktermoord deur Carina Diedericks-Hugo: ’n resensie

Org Potgieter Resensies 2019-05-02

"In haar bedankings vertel Diedericks-Hugo dat die saadjie vir Karaktermoord reeds in 2011 geplant is en dat sy onlangs aangemoedig is om die eerste twee hoofstukke af te stof en die riller te voltooi. Dit was goeie raad aan ’n skrywer wat nou getoon het dat sy ook ’n ander genre kan baasraak."

The Fishy Smiths: A biography of JLB and Margaret Smith, geskryf deur Mike Bruton – ’n FMR-resensie

Rochelle re Roux Resensies 2019-05-02

"Die vangs van die eerste en tweede selakant en die waarde daarvan as ’n lewende fossiel word weer in hierdie boek met die nodige drama herroep, en selfs vir dié wat bekend is met hierdie geskiedenis, sal dit soos ’n opwindende speurverhaal lees."

Om tot verhaal te kom – Verwerk trauma en verlies deur skryfterapie deur Lizette Rabe: ’n resensie

Riette Rust Resensies 2019-05-02

"Hierdie skryfgids beantwoord vrae soos: Hoekom skryf? Kan jy jouself 'gesond' skryf? Die 21 hoofstukke bevat basiese skryfwenke (soos 'vermy byvoeglike naamwoorde en clichés'). Jy lees ook hoe belangrik dit is om net te begin."

Die Heimat Projek deur André de Villié: ’n resensie

Yolanda du Toit Resensies 2019-05-02

"As jy as Afrikaan ’n wyle oorsee was, is dit die ideale boek om mee by te kom oor die stand van sake in die huidige Suid-Afrika."

’n Vreemdeling in die land: ’n kortverhaal uit 1965 van Karel Schoeman in die Ierse taal

Ria Winters Boeke en skrywers 2019-05-01

Karel Schoeman is op 1 Mei 2017 oorlede. Met hierdie essay bring Ria Winters sy stem weer uit die stilte deur lig te werp op die publikasie van Schoeman se Ierse kortverhaal wat in 1965 in Comhar verskyn het.

Invitation to the launch of Christo Wiese – Risk & Riches by TJ Strydom

LitNet Books and writers 2019-04-30

The book will be launched in Johannesburg on 9 May and Peter Bruce will be in conversation with the author.

Sweepslag deur Annerlé Barnard: ’n boekbekendstelling

LitNet Jonathan Ball-portaal 2019-04-30

Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Sweepslag op 16 Mei 2019 in Bloemfontein.

Berigte uit die skemerland deur Dolf van Niekerk: ’n lesersindruk

JC Pauw Lesersindrukke 2019-04-26

"Hierdie baie voortreflike bundel stel die vraag: 'Sien ’n mens nie dalk beter in die skemer nie?'"

Malene Breytenbach (1948–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2019-04-26

“Die vreugde om gepubliseer te word, is net so lekker, indien nie lekkerder nie, as om graad te verwerf.”

intussen deur Johan Rabie Murray: ’n FMR-resensie

Danie Botha Resensies 2019-04-25

"Johan Rabie Murray se tweede digbundel het onlangs verskyn. Dit heet intussen."

Comrade Baron deur Jaap Scholten: ’n lesersindruk

Theuns du Buisson Lesersindrukke 2019-04-25

"Toe Scholten hierdie boek vir my gegee het, het hy voorin geskryf dat hy glo dat ek baie ooreenkomste met Suid-Afrika sal kan raaksien. Ongelukkig is hy reg. Daar is groeiende haat teenoor dié wat grond besit. Om nie eers te praat van die superrykes nie."

Die dag toe die draak kom (vir seuns en vir meisies) deur Fanie Viljoen: ’n resensie van albei boeke

Anke Theron Resensies 2019-04-25

"Hierdie boeke is broodnodig binne die Suid-Afrikaanse konteks, omdat seksuele misdade teen kinders aan die toeneem is."

Green as the sky is blue by Eben Venter: a review

Karabo Kgoleng Books and writers 2019-04-25

"I would recommend reading it for your own understanding of how sexuality and sexual expression are not uniform across communities, and that it’s alright that we are not a homogeneous species."

Bloedlelie deur Jeanette Ferreira: ’n resensie

Elkarien Fourie Resensies 2019-04-25

"Bloedlelie is ’n veelvlakkige, fyngesnaarde werk en Jeanette Ferreira se vyfde historiese roman. Hiermee steek sy weer eens haar kleim af as ’n belangrike en gesaghebbende skrywer op die gebied."

Foto's: Deel XV van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal word bekendgestel

Naomi Bruwer Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2019-04-24

Deel XV van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal is op 17 April by die Stellenbosch Universiteitsmuseum bekendgestel.

Top