Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

LitNet Akademies-resensie-essay: Grensgeval as interteks tussen môre en gister

Izak de Vries Seminare en essays 2020-01-09

"Marita van der Vyver se werk lees só lekker dat ’n mens dit op die sand by die see, knus onder die komberse met ’n beker warm sjokolade, of selfs hoog in die berge met ’n kopliggie in ’n grot wíl lees."

Die biblioteek aan die einde van die wêreld: Johann Rossouw gesels met Etienne van Heerden

Johann Rossouw, Etienne van Heerden Skrywersonderhoude 2020-01-09

By die bekendstelling van Die biblioteek aan die einde van die wêreld in Bloemfontein se Scaena-teater het filosoof Johann Rossouw met skrywer Etienne van Heerden gesels. Hier is ’n video van die gesprek.

Pasverskyn: Die biblioteek aan die einde van die wêreld deur Etienne van Heerden

LitNet Boeke en skrywers 2020-01-08

Etienne van Heerden se aktuele, oorrompelende roman dokumenteer die onstuimige tyd waarin ons lewe.

Anlen Marais (1953–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2020-01-08

"Poësie is vir my ’n medium wat ’n byna religieuse toewyding eis van wie daarmee besig wil wees." 

Daniel Hugo (1955–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2020-01-08

"Ek het met respek vir die woord en die Woord grootgeword." Daniel Hugo se profiel op LitNet se ATKV-Skrywersalbum is volledig bygewerk.

Brand: ’n onderhoud met Fanie Viljoen

Naomi Meyer, Fanie Viljoen Skrywersonderhoude 2020-01-08

"Sosiale media is dalk ook so opgestel om afloerders van mense te maak. Jy soek dalk jou vriende tussen al die mense en beland in ’n doolhof van ander gesigte, foto’s en lewens."

LitNet Akademies-resensie-essay: Die storie van Afrikaans uit Europa en van Afrika. Deel 2 deur WAM Carstens en Edith Raidt

Hennie van Coller Seminare en essays 2020-01-08

"Hier staan Afrika in die sentrum en gaan die storie eintlik oor hoe Afrikaans wortel geskiet het in Suidelike Afrika."

LitNet Akademies-resensie-essay: Breytenbach in 2019

Dewald Koen Seminare en essays 2020-01-08

In hierdie LitNet Akademies-resensie-essay skryf Dewald Koen oor drie publikasies deur en oor Breyten Breytenbach: breyten breytenbach – woordenaar woordnar: ’n Huldiging; Rooiborsduif: Gedigte oor die liefde en op weg na kû.

Resensie: Die biblioteek aan die einde van die wêreld deur Etienne van Heerden

Frederick Botha Resensies 2020-01-07

"Met hierdie roman bewys Van Heerden hom opnuut as waagmoedige prosaïs: ’n skrywer wat nie skroom om ongerymdhede in die samelewing aan te spreek, of hom daaraan steur om polities korrek te wees nie. Hy skryf eerder hierdie taboes oop."

Grensgeval deur Marita van der Vyver: ’n resensie

Hennie van Coller Resensies 2020-01-07

"Grensgeval is ’n onderhoudende boek met genoeg storiekinkels én diepgang om te boei."

Resensie: Blinde gode deur Dibi Breytenbach

Org Potgieter Resensies 2020-01-07

"Breytenbach het haar reeds as een van die land se beste krimiskrywers gevestig en bou in Blinde Gode voort op haar reputasie."

Skrywersonderhoud: Carina Stander oor Die Wonderwese

Remona Voges, Carina Stander Skrywersonderhoude 2020-01-07

“'Ek glo omtrent soveel in wonderwerke as wat ek in vuurwerke glo: Mens hoef nie te verstaan hoe plofstof werk om die lig en krag daarvan te herken nie.' So word daar gepraat in Die Bergengel."

Resensie: Blood on her hands: South Africa’s most notorious female killers deur Tanya Farber

Carla van der Spuy Resensies 2020-01-07

"Farber het haar navorsing gedoen en gee die feite weer, maar sy gebruik ook ’n goeie skeut verbeelding om die vertellings so aan die begin van elke hoofstuk in te kleur dat dit aan fiksie herinner."

Skrywersonderhoud: Bun Booyens oor 50 jaar met Fred

Naomi Meyer, Bun Booyens Skrywersonderhoude 2020-01-07

"Die beste prente bly dié wat so ondubbelsinnig is dat geen woorde nodig is nie."

"Halala Suid-Afrika": ’n onderhoud met Michael le Cordeur

Menán van Heerden, Michael le Cordeur Skrywersonderhoude 2020-01-06

Menán van Heerden gesels met Michael le Cordeur oor sy nuutste boek, Halala Suid-Afrika (Naledi, 2019). 

Gestaag ontvouwen van een blad

Yves T'Sjoen Resensies 2020-01-06

"Met unfurl. Four Essays (Klara du Plessis) geeft zij de lezer en zichzelf alvast inkijk in de poëticale mindset."

Raaiselster: ’n onderhoud met Troula Goosen

Naomi Meyer, Troula Goosen Skrywersonderhoude 2020-01-02

"Ek sal die boeke wat ek as kind gelees het, net nooit vergeet nie. Dit speel só ’n belangrike rol in die vorming van jong lewens en kweek die lesers van die toekoms."

Lesersindruk: Michel Houellebecq se Serotonin

Johan Schoeman Lesersindrukke 2019-12-30

"Hierin lê waarskynlik sy belangrikste bydrae –  ’n tipe ontmaskering en konfrontering van die spektakelsamelewing, sy woordvoerders en sy weefkunstenaars."

I wish I’d said ... Vol 1, edited by Johann de Lange and Mantoa Matonyane: a review

Annel Pieterse Books and writers 2019-12-24

"Even if these poems might not make for easy reading, I can only urge you to read them anyway. Read them slowly, and take long breaks to process what they reveal to you."

Kantelpunt deur Sophia Kapp: ’n FMR-resensie

Alet Mihalik Resensies 2019-12-23

"Kantelpunt is nie net prikkelende leesstof vir die denkende vrou nie; dit is ook die ideale geskenk vir elke man wat tot nou toe gedink het dat hy reeds alles het."

Top