Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Kansvatter – Die rustelose lewe van Ben Viljoen deur Carel van der Merwe: ’n lesersindruk

Handré Brand Lesersindrukke 2020-01-24

"Die teks lees maklik, is humoristies en ernstig wanneer nodig, en die skrywer weet wat met 'die ekonomie van woorde' bedoel word. Die teks word met ’n verskeidenheid seldsame foto’s toegelig."

Resensie: Sushi en Shosholoza – Rugbyreise en pelgrimstogte in Japan deur Erns Grundling

Nadine Petrick Resensies 2020-01-23

"Dis nostalgies en lieflik en presies wat die leser van die boek sou verwag."

Resensie: Die Wonderwese deur Carina Stander

Elzette Steenkamp Resensies 2020-01-23

"Haar slim verwewing van Bybelse tekste, sprokies, filosofiese vraagstukke en tong-in-die-kies verwysings na haar eie digkuns en populêre kultuur dui op 'n volwasse skrywer in volkome beheer van haar kuns."

Resensie: Suiker Britz – Dossier van 'n speurbaas deur Anemari Jansen en Stefaans Coetzee

Carla van der Spuy Resensies 2020-01-22

"Was hy dus werklik lojaal teenoor die apartheidsregering, of het hy maar onder dwang sekere sake onder die mat gevee? wil die skrywers weet."

Resensie: Doodslied vir Duitsland deur Philip Kerr

Jo-Riëtte Jacobs Resensies 2020-01-22

"’n Donker intrige, binne ’n swartgallige 1947-milieu, wag op die leser binne hierdie historiese speurverhaal."

Riana Scheepers (1957–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2020-01-22

"Ek wil in hierdie land bly sodat ek kan voortgaan met my werk, om te skryf in die taal van my hart en my niere." 

FMR-resensie: Toy van Carnarvon deur Stephen le Roux

Danie Botha Resensies 2020-01-22

"Toy as die ek-verteller vereenselwig hom so met sy jeugervarings dat dit jou absoluut oortuig, laat glimlag of ontroerd laat."

Pasverskyn: Kyk na my deur Nataniël

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-01-22

Kyk na my is Nataniël se eerste volwaardige memoir.

Skrywersonderhoud: Derick van der Walt oor Toring van Jasmyn

Naomi Meyer, Derick van der Walt Skrywersonderhoude 2020-01-21

"Soos Murphy dit wou hê, het die staatsgreeppoging plaasgevind in Istanbul en Turkye se hoofstad, Ankara, die eerste nag toe ons in Istanbul oornag het."

Skrywersonderhoud: Carel van der Merwe oor Kansvatter – Die rustelose lewe van Ben Viljoen

Remona Voges, Carel van der Merwe Skrywersonderhoude 2020-01-21

"Ben was ’n veelsydige figuur, ’n joernalis en skrywer, politikus en Boeregeneraal, kansvatter en pierewaaier, avonturier en showman, vrymesselaar en vrybuiter, rebel en individualis."

Resensie: The Stellenbosch Mafia – Inside the Billionaires’ Club deur Pieter du Toit

Frederik Rudolph van Dyk Resensies 2020-01-21

"Ten slotte is Stellenbosch Mafia 'n lekker stukkie navorsing wat blitskennis en insig gee oor Suid-Afrika se rykste Afrikaners. Du Toit kan op die skouer geklop word dat hy probeer het om netelige Boeremafia-aantygings in hierdie era van dezinformatsiya uit te klaar. Het hy geslaag?"

Resensie: Tronkhond deur China Mouton

Nini Bennett-Moll Resensies 2020-01-21

"Die dienshonde word karakters in eie reg: heroïese en gevalle helde, wat inderwaarheid ook lede van die Mag was, maar nooit die erkenning wat hulle verdien het gekry het nie."

Sensuur: Nog springlewendig en gesond, dankie!

Melt Myburgh Menings 2020-01-21

Conrad Botes en Anton Kannemeyer se muilband-ervarings met boeke en kunsuitstallings demonstreer dat die dae van sensuur nog lank nie getel is nie.

Persvrystelling – Rooiborsduif: Gesprekke oor Breytenbach

LitNet Boeke en skrywers 2020-01-17

Jy word hartlik uitgenooi na ’n gesprek met die bekroonde digter en romansier Charl-Pierre Naudé oor sy nuwe samestelling van Breyten Breytenbach se poësie, Rooiborsduif – Gedigte oor die liefde, op Maandag 20 Januarie 2020 in Pretoria.

Video: Book Lounge-bekendstelling van Sushi en shosholoza deur Erns Grundling

Erns Grundling, Le Roux Schoeman Skrywersonderhoude 2020-01-16

Op Dinsdag 26 November 2019 is Erns Grundling se boek, Sushi en shosholoza: Rugbyreise en pelgrimstogte in Japan, by die Book Lounge in Kaapstad bekendgestel. Le Roux Schoeman het met hom gesels.

Pasverskyn: Kansvatter deur Carel van der Merwe

LitNet Boeke en skrywers 2020-01-15

’n Prentjie van ’n komplekse persoonlikheid kom na vore wat herinner aan ’n deel van die huidige generasie Afrikaners – minder godvresend, gemaklik in verskillende kulture, en bereid om te emigreer wanneer hulle dink dit tot hul voordeel is.

Resensie: For the love of the land, saamgestel deur Ivor Price en Kobus Louwrens

Frederik Rudolph van Dyk Resensies 2020-01-15

"Wanneer ’n mens omsingel voel deur die felle nasionale debat oor grondonteiening sonder vergoeding, bring innige kreatiewe samestellings soos Price en Louwrens se bundel niefiksie ’n behaaglike oomblik van ontspanning."

PW Buys (1923–1999)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2020-01-15

"Wat hy vir ons nagelaat het, is skoon, suiwer liriek en gedigte van ’n beminlike menslikheid." 

The choice between us: an interview with Edyth Bulbring

Naomi Meyer, Edyth Bulbring Books and writers 2020-01-14

"And like most white children, I also had several 'nannies' who looked after me and seemed to care about me. I can never get over how strange and complex these relationships were in the context of apartheid."

Resensie: Kammaland deur Annelie Botes

Alta Cloete Resensies 2020-01-14

"Kammaland is ’n boek wat jy nie lig gaan vergeet nie, want Annelie Botes weet hoe om emosies en ervarings te verwoord wat die gewone mens nie eens in sy privaatste gedagtes kan omskryf nie."

Top