Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

As jy van moord droom: ’n onderhoud met Deborah Steinmair

Naomi Meyer, Deborah Steinmair Skrywersonderhoude 2020-02-26

"Ja, ek is vrekbang. En sal maar enige opstoppers absorbeer. Het ek ’n bronnelys? Nou kan ek nie onthou nie."

Toyota US Woordfees 2020: Chronologiese skrywersfees

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-26

Laai die chronologiese boekeprogram van vanjaar se Toyota US Woordfees hier af.

Lesersindruk: Wat die hart van vol is deur Peter Veldsman met Elmari Rautenbach

Louise Viljoen (JBay) Resensies 2020-02-25

"Wat die hart van vol is is ’n uiters diggeweefde onthoureis."

Resensie: Klikbek deur Sidney Gilroy

Herschelle Benjamin Resensies 2020-02-25

"Hierdie fiksie sal ek beslis aanbeveel en dit verdien eervolle vermelding as ’n goeie debuut."

Toyota US Woordfeeskortverhaalbundel 2020: ’n onderhoud met Madeleen Welman

Naomi Meyer, Madeleen Welman Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-25

"Die verhaal ('Juffrou Heila se tuin') handel oor selfopgelegde alleenheid wat so toeneem dat ’n skewe perspektief van die lewe begin oorneem."

What the water remembers: ’n onderhoud met Pieter Odendaal

Cliffordene Norton, Pieter Odendaal Skrywersonderhoude 2020-02-25

"Ons probeer sin maak van die voortslepende traumas rondom water en hoe poësie ons kan help om hierdie traumas te begin genees."

FMR-resensie: Noorman deur SD Fourie

Danie Botha Resensies 2020-02-25

"Noorman bied ’n oorsig oor rasseverhoudinge oor dekades heen."

Resensie: Die kind uit die wingerd deur Helene de Kock

Nini Bennett-Moll Resensies 2020-02-25

"De Kock verras in die hantering van ’n verskeidenheid karakters, maar sonder om enige een aan eendimensionele beelding oor te laat: Almal word volwaardige en onthoubare personasies uit eie reg."

Bekendstelling van Jeanne Goosen – ’n lewe vol sinne deur Petrovna Metelerkamp

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-25

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Jeanne Goosen – ’n lewe vol sinne deur Petrovna Metelerkamp op 12 Maart in Stellenbosch.

Uitnodiging na Penseel en kie by die Toyota US Woordfees

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-25

Jy word uitgenooi na Penseel en kie by die Toyota US Woordfees op 9 Maart in Stellenbosch.

Lesersindruk: Kyk na my deur Nataniël

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2020-02-24

"Kyk na my is nie swaar leesstof nie. Dit is die ideale boek om te lees as mens sommer net wil ontspan."

Resensie: Toring van Jasmyn deur Derick van der Walt

Nadine Petrick Resensies 2020-02-21

"Die karakters praat duidelik nie bloot uit ’n reisgids of ’n internetartikel nie – Derick se persoonlike ervaringe en waarnemings sit lekker gemaklik en geloofwaardig in die teks."

Persvrystelling: Nathan Trantraal en Ronelda Kamfer by The Book Lounge (13 Maart 2020)

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-02-21

Nathan Trantraal en Ronelda Kamfer stel op 13 Maart hul nuwe digbundels, Oolog en Chinatown, by The Book Lounge in Kaapstad bekend. Hulle sal voorlees en met Ryan Pedro gesels oor hul werk en lewe in Grahamstad.

"Ek wou die boek skryf wat ek nie as kind gehad het nie" – ’n onderhoud met Bianca Flanders

Cliffordene Norton, Bianca Flanders Skrywersonderhoude 2020-02-20

"As kinders selfvertroue kan kry en hulself lief kan hê, dan kan hulle dink aan belangriker dinge, soos hoe om president te word." 

Fresh off the press: Operation Mandela by Willem Laubscher

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2020-02-20

Nelson Mandela was scheduled for a medical operation, but all hell broke loose.

Toyota US Woordfeeskortverhaalbundel 2020: ’n onderhoud met Jeanetta Basson

Naomi Meyer, Jeanetta Basson Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-19

"Die skryfproses van 'Blind' was ’n byna-outomatiese ontlading van empatie."

Toyota US Woordfeeskortverhaalbundel 2020: ’n onderhoud met Johan de Nysschen

Naomi Meyer, Johan De Nysschen Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-19

"Tydens ’n vakansie in die suide van Namibië het ons ’n draai in Lüderitz gemaak."

Toyota US Woordfeeskortverhaalbundel 2020: ’n onderhoud met Frederick Botha

Naomi Meyer, Frederick Botha Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-19

"'Kyk hoe kyk hy vir my' handel oor Tryna wat aan die gewilde musiekspeletjieprogram Noot vir Noot deelneem en met onverwerkte trauma vanuit haar kinderverlede gekonfronteer word wanneer Petula Clark se liedjie 'Downtown' ’n baie spesifieke herinnering na haar toe terugbring."

Penguin Random House Suid-Afrika verkry LAPA Uitgewers (Edms) Bpk

LitNet Boeke en skrywers 2020-02-19

Penguin Random House Suid-Afrika, ’n afdeling van Penguin Random House en die grootste Engelstalige uitgewer in Suid-Afrika, het vandag aangekondig dit het LAPA Uitgewers, die land se grootste Afrikaanstalige uitgewer, by die ATKV gekoop.

Danie van Spoegwolf opgewonde oor debuutdigbundel

Marli van Eeden, Danie du Toit Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-19

"Ek wou nog altyd skryf vir ’n lewe. Dis mal dat dit nou my werklikheid is." 

Top