Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

’n Leeslys vir kinders wat tuisbly: NB-Uitgewers se keuse

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-03-25

Is jou kinders tuis vasgekeer en sit hulle heeldag voor ’n skerm? LitNet het by ’n paar uitgewers gaan aanklop vir voorstelle wat jong lesers in hierdie tyd kan lees. Hier is boeke wat NB-Uitgewers aanbeveel. Die kinders sal lekker lees én ontdek dis al die tyd ’n voorreg om ’n huis te hê waarin hulle in hierdie ongewone tyd vasgekeer kan wees! 

Twiets vir Afrika: Aktualiteit en potensialiteit in Die biblioteek aan die einde van die wêreld 

Hans Pienaar Seminare en essays 2020-03-25

"Wat my aangespoor het tot die lesing wat hier volg, is hoe die idee van aktualiteit soos dit in die filosofie voorkom, sig uitspeel en lig werp op wat ’n bedrewe en dinamiese roman wel in die openbare debat kan doen."

Resensie: Blydskap: Mindfulness-wenke vir ’n vreugdevolle lewe deur Johannes de Villiers

Laurie Gaum Resensies 2020-03-25

"Die skrywer se geloofwaardigheid lê daarin dat wat hy sê gerugsteun word deur antieke tradisies, goeie navorsing en sy eie jarelange mindfulness- en meditasiepraktyk."

Die Pesalms vi ôse mense: ’n onderhoud met Willa Boezak

Naomi Meyer, Willa Boezak Skrywersonderhoude 2020-03-25

"Dis in die eerste plek gewoon bedoel vir Christene wat Kaaps praat."

Daai ding loop in jou bloed deur Lené Malan en Aneta Shaw: ’n lesersindruk

Alexander S Mickel Lesersindrukke 2020-03-25

"Hierdie boek deur Lené Malan en Aneta Shaw hou kosbare reissketse in. Dis ’n versteekte kleinood in die boekwinkel se rak."

Review: Being Shelley by Qarnita Loxton

Nikita Coote Books and writers 2020-03-23

"My overall feeling towards the novel is exactly what you would expect: just not my cup of tea."

Nuwe boeke by LAPA in Maart | New books from LAPA in March

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2020-03-19

Is Maart die maand van gruwels? Van ons boeke gaan jou laat huil en jy gaan dalk van moord droom. Wees gewaarsku, dis ’n rowwe maand dié. Kyk bietjie na die splinternuwe boeke wat by LAPA Uitgewers beskikbaar is.

As jy van koors droom: boekbekendstellings in die tyd van korona

Deborah Steinmair Menings 2020-03-19

"'To go viral' is nie meer gewens nie, as dit ooit was. Maar kunstenaars verlang blootstelling: Jy het lank in isolasie met jou skepsel gewroeg en nou wil jy haar graag te water laat." Deborah Steinmair skryf oor haar nuwe boek te midde van korona-bekendstellingskansellasies.

Pasverskyn: ou laaie deur Fanie Olivier

LitNet Boeke en skrywers 2020-03-19

"Die titel verwys enersyds na die gedigte wat in ou laaie rondlê en nou saamgebring word, maar wil ook die ander betekenis van laaie, nl streke, slimmig- of onnutsighede, byroep."

Fotogalery: Toyota US Woordfees 2020 Skrywersfees

Remona Voges Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-19

Die Toyota US Woordfees se skrywersprogram was vanjaar oudergewoonte propvol. Remona Voges het foto's van sommige van die hoogtepunte geneem. 

Pasverskyn: Afspraak met moord deur Jana Marx

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2020-03-12

Wie is Cecilia Steyn? Hoe kan een mens vyf ander manipuleer om moord te pleeg en namens haar in die hof te lieg? ’n Blik op die binnekring van die Krugersdorp-kultus. 

Carina Stander (1976–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2020-03-12

"Afrikaans is die taal waarin ek dink en daarom ook skryf. Rou klanke soos g, k, r en die vryheid om nuwe woorde uit ’n betreklik jong taal te skep, is opwindend." 

Video: Yusuf Daniels – "Die Coloured laaitie van die Flats"-gesprek by Toyota US Woordfees

Schalk Bezuidenhout, Yusuf Daniels LitNetKanaal op YouTube 2020-03-12

Op Dinsdag 10 Maart 2020 was Yusuf Daniels, skrywer van Living coloured (because black and white were already taken), in gesprek met Schalk Bezuidenhout tydens die Toyota US Woordfees in Stellenbosch.

Indrukke en aantekeninge oor Die boek van gelukkige eindes deur Debbie Loots

Jonathan Amid Resensies 2020-03-11

"Haas jou na jou naaste boekwinkel. Kom huis toe. Kry die ysbak reg vir jou wyn, sit jou foon op 'silent' en val weg met ’n lekkerleesroman wat hart, brein en buik roer. Moenie wag nie!"

Woordfees 2020: Willie Esterhuyse en Moeletsi Mbeki praat oor oorlog en vrede

Jean Oosthuizen Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-11

"Esterhuyse se jongste boek beskryf ’n lang reis wat in verre tye en ou beskawings begin het en oor ’n periode van meer as 5 000 jaar strek."

Dagga, van stiefplant tot allerheilige kruid

Melt Myburgh Skrywersonderhoude 2020-03-11

"Indien jy ’n surplus dagga geoes het en ’n geldjie daaruit wil maak deur dit aan die bure te verkwansel, gaan jy in die moeilikheid kom."

Review: Asleep Awake Asleep by Jo-Ann Bekker

Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2020-03-10

"Bekker has a fascinating voice and she is not afraid to experiment with the short form."

Lees nuwe gedigte van Breyten Breytenbach, Joan Hambidge en Dominique Botha

LitNet Boeke en skrywers 2020-03-06

Lees hier een van elk van Breyten Breytenbach, Joan Hambidge en Dominique Botha se nuwe gedigte wat elkeen self vir LitNet-lesers gekies het.

Resensie: Die wolkversamelaars deur Nadia de Kock

Jonathan Amid Resensies 2020-03-06

"Die wolkversamelaars weef as geheel ’n melancholiese onthouverhaal van uitsonderlike kleur en kompleksiteit."

Skrywersonderhoud: Hennie Smith oor Verskuilde verse

Remona Voges, Hennie Smith Skrywersonderhoude 2020-03-05

"Ons almal, en veral digters, moet nie met trivialiteite omgaan nie."

Top