Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Afspraak met moord – om sin te probeer maak van die sinlose

Melt Myburgh, Jana Marx Skrywersonderhoude 2020-04-09

"Om Marinda Steyn sin vir sin oor die wreedste moord denkbaar aan te haal, vat aan jou."

Fresh off the press: A childhood made up by Brent Meersman

LitNet Books and writers 2020-04-08

Brent Meersman’s memoir of a humble yet eccentric upbringing in a Milnerton, Cape Town, flat in the 1970’s and 1980’s reads as a stirring eulogy to his schizophrenic mother, yet also as a vivid snapshot in time.

Lockdown: The corona chronicles – an interview with Melinda Ferguson

Naomi Meyer, Melinda Ferguson Books and writers 2020-04-08

"No. I don’t think we are ever going to go back to the 'unconscious normal' we were in just a few weeks ago. I think that after lockdown, the world and South Africa will, in many ways, be in pieces; in many ways, the systems we knew will be broken, and we will all have to readjust and start again."

LAPA: Die belang van boeke vir kinders

Christien Neser PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2020-04-08

"Niks is vir ’n kind meer kosbaar as hul ouers se tyd nie. So lees ’n boek saam! Dis ’n belegging in jou kind se toekoms."

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Maart 2020

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2020-04-08

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is. 

Skrywersonderhoud: André le Roux oor Kinders wat moor: Wie se skuld is dit?

Remona Voges, André le Roux Skrywersonderhoude 2020-04-08

"Wanneer ouers sê nee, ek het nie my kind so grootgemaak nie, ek kén my kind, is hulle na alle waarskynlikheid reg. Maar hulle ken hul kind soos hy by die huis is, nie soos hy tussen sy maats is nie. Die kind by die huis en die een op die speelgrond is nie dieselfde kind nie."

Resensie: Bloedsteen deur Irna van Zyl

Maryke Roberts Resensies 2020-04-08

"Oor die algemeen is dit ’n lekkerleesboek: Die skrywer se jare as joernalis het haar skryfwerk ’n heerlike diepte en ritme gegee wat jou die boek nie kan laat neersit nie."

Dag 13: Kwarantyn-ketting – "Die inperking: die geskenk van gekonsentreerde tyd" deur Riana Scheepers

Riana Scheepers Kwarantynketting 2020-04-08

"Ek mis my fiets en ek kry vir Klara Skaaphond jammer wat saam met die fiets wil hardloop. Maar ek weet dit gaan nie vir ewig duur nie. Ek geniet elke sekonde hiervan. Ek koester ’n ongewone, nuwe ervaring, iets wat ek nie noodwendig vir myself sou bewerkstellig het nie. En ek begin skryf."

Dag 12: Kwarantyn-ketting – "Die bome behoort nie aan jou nie" deur Wilna Adriaanse

Wilna Adriaanse Kwarantynketting 2020-04-07

"Na sewe jaar is ek hartstogtelik lief vir Botswana, maar op daardie Sondagaand wou ek in Suid-Afrika wees. ’n Land waarna ek dikwels met groot hartseer en wanhoop vanaf hierdie kant van die grens kyk, maar ook ’n plek waar die mense my soms mateloos trots maak. Die komplekse land wat vir ewig onder my vel sal lê."

Joan Hambidge (1956–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2020-04-07

"Dig is ’n vertaalproses van die onbewuste wat alles berg, wat orals aanwesig en nêrens sigbaar is nie, dog uitkom in ’n gedig. Soms melancholies, soms woedend." Lees Joan Hambidge se bygewerkte skrywersprofiel.

Nuut by LAPA: e-boeke in April 2020

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2020-04-07

LAPA skep ’n liefde vir lees in die tyd van COVID-19 ... Ons weet jy kan nie tans papierboeke koop nie. Maar ons het e-boeke!

Persverklaring: Alex van Houwelingen is oorlede

LAPA Uitgewers In memoriam 2020-04-06

"Van Houwelingen is veral bekend vir sy puik kinderboekillustrasies, maar hy was ’n kommunikasiespesialis wat prente gebruik het om moeilike konsepte op ’n maklike manier aan die breë publiek te verduidelik."

Dag 11: Kwarantyn-ketting – "Aanhou beweeg en geraas maak" deur Debbie Loots

Debbie Loots Kwarantynketting 2020-04-06

"Die voëls baljaar al vroeg vandag. Hulle dobber in die lug rond, sweef sorgeloos en luidkeels heen en weer deur die mistigheid, gaan behoorlik tekere asof die stad aan hulle behoort. Vandag gaan ek en my dogter prente uitsny vir collages en musiek speel. Aanhou beweeg en geraas maak, net soos die voëls."

Lesersindruk: Oopmond deur Jan Vermeulen

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2020-04-06

"Daar is mense wat die boek as wetenskapsfiksie beskryf, en dit is inderdaad wat dit is."

Dag 10: Kwarantyn-ketting – "Om die swart hond te tem in die tyd van korona" deur Alta Cloete

Alta Cloete Kwarantynketting 2020-04-05

"’n Week is verby. My vlaag adrenalien is besig om in die sand van die werklikheid weg te syfer. Maar ek het dit tot hier gehaal. Ek is dankbaar vir tallose klein seëninge, ek is trots op ons nasie, ek is meer connected as ooit in my gewone lewe."

Dag 9: Kwarantyn-ketting – "Agter die kwarantyngordyn" deur Nini Bennett

Nini Bennett-Moll Kwarantynketting 2020-04-04

"Dit is vreemde tye. Die lugbesoedeling begin op te klaar en snags staan die geïsoleerdes in hulle tuine om die sterre te bewonder."

Dag 8: Kwarantyn-ketting – "Het jy ’n foto van ’n aardwolf?" deur Toast Coetzer

Toast Coetzer Kwarantynketting 2020-04-03

"Dit is lekker om só te kan ontsnap, deur die duisende foto’s wat op my hardeskyf lê en rus. Ek duik gereeld daarin weg op soek na iets obskuurs."

Mediaverklaring: Wenners van die 2020 UJ-pryse

LitNet Boeke en skrywers 2020-04-03

Dit is met groot genoeë dat die vakgroep Afrikaans in die Departement Tale, Kultuurstudie en Toegepaste Linguistiek aan die Universiteit van Johannesburg, hiermee die wenners van die 2020 UJ-pryse bekend maak.

Duiwelsduo in die tyd van die koronavirus

Jonathan Amid, Deborah Steinmair Boeke en skrywers 2020-04-02

"Miskien is virusse en pandemies dieselfde. Miskien moet die orde elke 100 jaar of so versteur word, die sisteem vernietig word. Watter nuwigheid daaruit gaan voortspruit, sal ons moet sien."

South African writing in transition, edited by Rita Barnard and Andrew van der Vlies: a review

Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2020-04-02

"The individual contributions focus on a fascinating and relevant selection of primary sources, mostly novels and short stories, reaching as far back as Sol Plaatje’s Mhudi (1930) and incorporating contemporary texts into the diverse readings of the South African literary canon."

Top