
Die ATKV-Woordveertjies bekroon jaarliks uitsonderlike prestasie rondom die Afrikaanse woord. Wenners sal vanaf 19–23 Oktober op die ATKV se Facebookblad bekend gemaak word.
Finaliste (alfabeties gelys volgens van) in die volgende kategorieë, sluit in:
ATKV-Prosaprys
- Die kinders van Spookwerwe – Lize Albertyn-du Toit (Human & Rousseau)
- In ’n land sonder voëls – Harry Kalmer (Penguin Random House)
- Die verevrou – Jan van Tonder (Human & Rousseau)
Prys vir Liefdesroman
- Die kind uit die wingerd – Helene de Kock (Human & Rousseau)
- Dromers – Irize Loots (Naledi)
- Lira – Chanette Paul (LAPA Uitgewers)
Prys vir Poësie
- Grondwater – Marlise Joubert (Protea Boekhuis)
- Jan, Piet, Koos en Jakob – Loftus Marais (Human & Rousseau)
- Brisant – Hein Viljoen (Naledi)
Prys vir Romanses
- Halsoorkop verlief – Dina Botha (Romanza)
- Fransi en die filmster – Anita du Preez (Satyn)
- Tweede kans op geluk – Sophia Kapp (Romanza)
Prys vir Spanningslektuur
- Klikbek – Sidney Gilroy (Human & Rousseau)
- Anderman se vrou – Chris Karsten (Human & Rousseau)
- Sewe-en-veertig – Irma Venter (Human & Rousseau)
Prys vir Dramateks
- Verwyt – Nicola Hanekom
- Wilde-als – Wessel Pretorius
- Opdrifsel – Philip Rademeyer
Prys vir Niefiksie
- In my vel: ’n Reis – Azille Coetzee (Tafelberg)
- Christo Wiese: Risiko en rykdom – TJ Strydom (Tafelberg)
- Kansvatter: Die rustelose lewe van Ben Viljoen – Carel van der Merwe (Protea Boekhuis)
Lees ook:
Resensie: Die kinders van Spookwerwe deur Lize Albertyn-du Toit
Kansvatter – Die rustelose lewe van Ben Viljoen deur Carel van der Merwe: ’n lesersindruk
Christo Wiese: risiko en rykdom deur TJ Strydom: ’n lesersindruk
In my vel deur Azille Coetzee: ’n skrywer wat haarself blootlê sodat ons onsself kan sien

