Resensie: grondwater deur Marlise Joubert

“grondwater is in geheel ’n bundel vir die fynproewer, maar dis ook ’n toeganklike werk – ’n bundel wat sonder twyfel as die hoogtepunt van die digter se oeuvre bestempel kan word.”