Kansvatter – Die rustelose lewe van Ben Viljoen deur Carel van der Merwe: ’n lesersindruk

“Die teks lees maklik, is humoristies en ernstig wanneer nodig, en die skrywer weet wat met ‘die ekonomie van woorde’ bedoel word. Die teks word met ’n verskeidenheid seldsame foto’s toegelig.”