Resensie: Die kinders van Spookwerwe deur Lize Albertyn-du Toit

“Dit is ’n roerende verhaal wat inderdaad, soos die voorblad beloof, ‘soos die vaal stof van die Bo-Karoo diep in jou hart kom lê’.”