Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Inter-review with Lauri Kubuitsile about her book, But deliver us from evil

Janet van Eeden, Lauri Kubuitsile Books and writers 2020-04-24

"This novel is full of the spirit of adventure and the desire for justice, which make for great storytelling."

ATKV: Wêreldboekedag 2020 en die VVA se boektrommelprojek

LitNet ATKV-Portaal 2020-04-24

Die viering van Wêreldboekedag op 23 April was vanjaar nog meer relevant as ooit tevore. As gevolg van die COVID-19-pandemie en die inperking wat daarmee gepaard gaan, kan die wonder van die geskrewe woord gebruik word om eensaamheid en ’n gebrek aan stimulering teen te werk.

Resensie: Kyk na my deur Nataniël

Nini Bennett-Moll Resensies 2020-04-24

"Die skrywer is in alle opsigte ’n esteet: Kyk na my handel in wese oor die belewenis, die herkenning en die skep van estetika in alle gedaantes – die verteller verestetiseer bykans alles en die boek wemel van aangrypende poëtiese segginge ..."

Wêreldwyd: "’n Viering van boeke is ’n viering van kultuur"

Merlyn van der Rheede Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2020-04-23

Wêreldboekdag word jaarliks op 23 April 2020 gevier ter bewusmaking van die belangrikheid van lees en boeke in die moedertaal. Merlyn van der Rheede het met Shawna-Leze Meiring, An-Mari Fouché en Nandi Lessing-Venter van LAPA Uitgewers gesels oor dié dag.

Fresh off the press: All that is left by Kirsten Miller

LitNet Books and writers 2020-04-22

When Rachel’s brother disappears under mysterious circumstances, she must come to terms with his apparent death, though there is no body. She travels to Joburg to support her sister-in-law, Maya, with the memorial – also to escape her stifling life as a wife and mother.

"My karakters klim uit hulle stereotipes en word menslik"

Cliffordene Norton, Sophia Kapp Skrywersonderhoude 2020-04-22

"Kanaän se hoofkarakters is in hierdie opsig albei stereotipes, maar ek wou juis ’n storie skryf waarin my karakters uit hulle stereotipes klim en menslik word. Hulle moes helde wees, maar omdat hulle bereid is om uit hulle geblikte karakterisering te klim en die moeilike werklikheid te leef."

Kompetisietyd! Wen Dagboek van ’n dork 1 en 2!

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-04-22

Skryf jou eie dagboekinskrywing oor die keer wat jy soos die grootste dork in die hele wêreld gevoel het, en staan die kans om die eerste twee titels in die Dagboek van ’n dork-reeks te wen!

Review: Dream of a lifetime: Crossing Antarctica by Mike Horn

Clifford Roberts Books and writers 2020-04-22

"The pages fly by. The journey over the ice is as ferocious as the pace its reading makes."

Review: JM Coetzee: Photographs from boyhood by Hermann Wittenberg (ed)

Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2020-04-22

"It is a beautifully produced book that will surprise and enlighten even the most devoted Coetzee readers, but might also be an intriguing entry point for those yet unfamiliar with the Nobel Prize winner's work."

LAPA maak e-lees nog bekostigbaarder

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2020-04-22

LAPA het alle e-boeke wat verhandel op ons webruimte afgemerk met 30%. Dit beteken e-lees is nog meer bekostigbaar as ooit te vore.

Mark Behr (1963–2015)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2020-04-22

"Ek het begin skryf toe ek sestien jaar oud was en wou brutaal eerlik in my skryfwerk wees. Ek glo vas skryf is een van die enigste maniere in die wêreld waarop ’n mens totaal eerlik kan wees." Mark Behr se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.

Kwarantynketting: "Jan Tuisbly se karretjie" deur Evita Bezuidenhout

Pieter-Dirk Uys Kwarantynketting 2020-04-22

"Jan Tuisbly se karretjie gaan nog staan tot 30 April. Skatties? Daar’s tyd vir heelwat snoepgereggies!"

Sushi with Hitler: ’n onderhoud met Koos Kombuis

Naomi Meyer, Koos Kombuis Skrywersonderhoude 2020-04-22

"Hierdie is ’n vreemde tyd, ’n apokaliptiese tyd. Ek hoop nie daar kom ’n tweede Hitler nie. En ek hoop nie ons soesji raak op nie."

Resensie: Gaan Suid-Afrika oukei wees? deur Jan-Jan Joubert

Frans Rautenbach Resensies 2020-04-21

"En as die skrywer nie antwoorde op hierdie vrae kan verskaf nie, kán Suid-Afrika in sy beskouing dan hoegenaamd oukei wees?"

Persverklaring: The Lost Boys of Bird Island | Die seuns van Bird Island onttrek en sal nie herdruk word nie

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-04-20

Nadat ’n aantal faktore opgeweeg is, het NB-Uitgewers besluit om die boek The Lost Boys of Bird Island en die vertaalde weergawe daarvan, Die seuns van Bird Island, te onttrek. 

Persverklaring: Koelsoem Kamalie oorlede

LitNet In memoriam 2020-04-20

Dié tannie van Bonteheuwel het luisteraars van RSG aan haar lippe laat hang met die heerlike resepte wat sy gedeel het, haar humor en die reguit manier waarop sy kon praat.

Kwarantynketting: "Together alone in ons eie PRIVATE UNIVERSE" deur Carina Stander

Carina Stander Kwarantynketting 2020-04-17

"Wie van julle onthou 'Private universe' van die groep Crowded House op die album Together alone? In die 1990’s het ons dit op repeat geluister en toe ek dit gisteraand na al die jare weer opspoor, dog ek dis ’n mooi temaliedjie vir hierdie grendeltyd. Genadiglik leef nie almal in ’n Crowded House nie, maar ons is almal Together Alone."

Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2020: ’n Onderhoud met Beyers de Vos

Remona Voges, Beyers de Vos Skrywersonderhoude 2020-04-17

"Die vrae 'Het ek iets nuuts om te sê?' of 'Kan ek dit op ’n nuwe manier sê?' is wat my die moed – of vermetelheid – gee om te skryf."

The world’s largest online literary festival

Darryl David Books and writers 2020-04-16

"The coronavirus has turned the world on its head. Every day, I hear echoes of Morgan Freeman’s voice from the movie Deep impact in my head. The coronavirus is indeed a deep impact moment. As an evangelist of the literary arts, I have agonised over what this moment means for us."

Kwarantynketting: Fase 2

LitNet Kwarantynketting 2020-04-16

Die inperking is nou verleng en LitNet rig ’n ope uitnodiging aan skrywers om aan die volgende fase van die Kwarantynketting deel te neem.

Top