Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Korona-kortverhaalfees: Kristel Loots oor "Eende van dieselfde dam"

Kristel Loots, Melt Myburgh Skrywersonderhoude 2020-05-18

"Daar was ’n dag toe die buurvrou met haar Delillalyf ’n sigaret kom bedel het by die een wat ek liefgehad het. Die twee rokers het hand om die blaas eenkant toe gaan staan, daar waar dit donker was."

Kwarantynketting: "The Afrikaans patient" deur Naomi Meyer

Naomi Meyer Kwarantynketting 2020-05-18

"Ek voel bekommerd oor hom. En oor die wêreld. In die tyd van COVID-19 dink ek aan die film The English patient, met al die siekte en boonop die Tweede Wêreldoorlog wat op Die Groot Depressie gevolg het."

Skrywersonderhoud met Anton Krueger en Eben Viktor oor Die oog

Remona Voges, Eben Viktor, Anton Krueger Skrywersonderhoude 2020-05-18

"Mens kan soms baie alleen voel as jy so baie jare lank aan ’n projek werk, maar om dit saam met ’n vriend aan te pak beteken daar is altyd iemand anders om die ding verder te vat as jy op ’n punt moedeloos raak. Dis ook lekker om saam met iemand anders te lag of dink."

Lesersindruk: Uit die hart van ’n vrou deur Rozaan de Wet

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2020-05-18

"Uit die hart van ’n vrou is die debuutroman van Rozaan de Wet. Die skrywer het duidelik baie moeite gedoen met die skryf van hierdie boek."

Kwarantynketting: "The future has been rewritten" by Fred Khumalo

Fred Khumalo Kwarantynketting 2020-05-15

"Lockdown brought us together again in a way that threw us back to that time when our kids were still very small and were all in love with television and insisted on watching with us. So, the other day, we sat down as a family and embarked on a visual journey, which I know for sure we would have missed out on in a coronavirus-free country."

FMR-resensie: Die mooiste meisie van Genua deur Ilja Leonard Pfeijffer

Alet Mihalik Resensies 2020-05-15

"Hierdie roman is ’n ontdekkingstog vir die intellek en die siel, veral vir die leser wat met behulp van die internet nuwe plekke en ervarings verken."

Blydskap in moeilike tye: ’n onderhoud met Johannes de Villiers

Marli van Eeden, Johannes Bertus de Villiers Skrywersonderhoude 2020-05-15

"Baie mense, as hulle sien daar is ’n boek oor blydskap, dink dit gaan alles net oor 'vrolik' wees. Hulle dink blydskap is vrolikheid, reënbogies, voëltjies wat sing, pienk spookasem … Maar blydskap is eintlik ’n veel meer diepgaande ding."

Pasverskyn: Vers & vrou deur Karen de Wet

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-05-14

’n Versameling gedigte oor vroue, deur vroue, vir vroue – en vir dié wat met vroue leef.

Skrywersonderhoud: Anel Heydenrych oor Die afloerder en haar liefde vir stories

Remona Voges, Anel Heydenrych Skrywersonderhoude 2020-05-13

"Die wêreld is waansinnig en min dinge maak regtig sin. Miskien gee  skryf vir my die geleentheid om ’n bietjie struktuur te skep – orde in die chaos?"

Lesersindruk: Wit Wolf deur Stefaans Coetzee en Alita Steenkamp

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2020-05-13

"Die boek is aan die een kant ’n biografie van Stefaans Coetzee, maar dit is ook ’n motiveringsboek. Dit is ’n boek van hoop en versoening."

Gratis Pad na jou hart-werkkaarte vir die klaskamer

Henk Viljoen Notas, toetse en vraestelle 2020-05-12

Gratis les-idees en aflaaibare werkkaarte gebaseer op die Afrikaanse film Pad na jou hart, met die komplimente van Best Books (NB-Uitgewers). 

Korona-kortverhaalfees: Jan van Tonder oor “Pa, Ma en die liefde”

Jan van Tonder, Melt Myburgh Skrywersonderhoude 2020-05-12

"Skryf is my allesoorheersende liefde. Die genre wissel. Die afgelope jare hou ek meer van romans, maar ek word soms verlei om iets anders aan te pak – aandagafleibaarheid synde een van my vele tekortkomings."

LAPA: Mei goeiste, beste boekwinkel! | May you be good to bookstores in May

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2020-05-11

Lees hier watter nuwe boeke in Mei by LAPA verskyn. 

Lesersindruk: Klaskamer deur Vita du Preez

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2020-05-08

"Alles in ag genome was Klaskamer iets anders, ongewoon, maar ek het gesukkel om deur te druk en die boek klaar te lees."

Pasverskyn: Help! My kind is anders deur Christien Neser

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2020-05-06

Help! My kind is anders is ’n praktiese gids wat jou met ’n gereedskapkis toerus om van jou en jou kind ’n kampioenspan te maak!

Life and times of Michael K: A reading experience during lockdown

Maditte Coornaert Books and writers 2020-05-06

"Michael K, seen by others as a simpleton with a harelip, outwits those who capture him by his passive resistance and his search for survival in a world in which we are eminently alone."

E-boeke: Afrikaans word "dood gesteel"

Melt Myburgh Boeke en skrywers 2020-05-06

"Sommige beskou hulleself as Robin Hood-figure wat van die rykes (dis nou skrywers) steel en vir die armes uitdeel; hulle weet natuurlik hulle is rowers, hulle het dit net gerasionaliseer."

Skrywersonderhoud: Willem Krog oor Alleen onder die maan

Remona Voges, Willem Krog Skrywersonderhoude 2020-05-06

"Om op ’n plaas groot te word was ’n reusevoorreg, maar ’n ontsettende onreg teenoor die baie grondloses in ons land. Dit is hierdie teenstrydigheid wat die fassinasie bring, want hoekom is so ’n idilliese plek dan ook ’n onreg?"

Resensie: ’n Spook in die huis deur François Loots

Reinhardt Fourie Resensies 2020-05-06

"’n Mens se ervaring van die roman sal grootliks afhang van jou geduld met Kafkaägtige narratiewe truuks en surrealistiese beelde en gebeure."

Kwarantynketting: "As whiskey en kombuisseks ’n gewoonte raak" deur Erla-Mari Diedericks

Erla Diedericks Kwarantynketting 2020-05-05

Die tema wat hier bespreek word is volwasse inhoud. "Ek drink elke oggend whiskey in my koffie en ek is so besig met seks dit kom by my ore uit."

Top