Pasverskyn: Jou geldsake deur Theo Vorster

  • 0

Titel: Jou geldsake
Skrywer: Theo Vorster
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624091394

COVID-19 het die wêreldekonomie soos ’n atoombom getref. Die markte het oornag getuimel en die pandemie het groot skade aan die geldsake van individue én maatskappye aangerig.

Wat nou? Hoe hou ek kop in sulke onseker tye? In Jou geldsake gee Theo Vorster riglyne oor hoe om rasionele langtermynbesluite in moeilike omstandighede te neem. Krisistye laat baie mense moedeloos en vuisvoos, maar dit hoef nie. Met die regte kennis kan jy en jou gesin moeilike tye oorleef en finansieel aanhou floreer.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top