Boeke met Burger: ’n Zoom-gesprek met Rudi Venter

  • 0

In hierdie aflewering van Boeke met Burger praat Rudi Venter met Willie Burger oor boekstudies – en al die dissiplines waarmee dit skakel: uitgewers, skrywers, kultuursosioloë en argivarisse. Wat behels hierdie vakgebied en wat is die belang hiervan?

Kyk ook: 

 

Boeke met Burger: ’n Zoom-gesprek met Chris van der Merwe

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top