Rudi MR Venter

Rudi MR Venter is ’n navorsingsgenoot in Boekstudie en Uitgeweryondersoek aan die Universiteit van die Vrystaat se Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans.

Boeke met Burger: ’n Zoom-gesprek met Rudi MR Venter

Willie Burger, Rudi MR Venter Boeke en skrywers 2020-10-22

In hierdie aflewering van Boeke met Burger praat Rudi MR Venter met Willie Burger oor boekstudies – en al die dissiplines waarmee dit skakel: uitgewers, skrywers, kultuursosioloë en argivarisse. Wat behels hierdie vakgebied en wat is die belang daarvan?

Top